file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #24182 by Ansa_S
Jy beter vertel jong want nou het jy slapende honde wakker gemaak!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24178 by Morgan
ag dankie anje hoop sy doen dit nog.

Ja nee tienka hier kom n klomp 2011 babas, almal hier feb, maart!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24177 by Nessie
O genade Tienka, ons het reeds 2linge aan albei kante, dit sal ‘n groot geskenk wees!

Sal later weer inloer, sien die base is terug van hul meetings af.

Ansa, skuus, ek sal nou-nou kom vertel, gelukkig moet hulle weer 12 uur ry.

Tot nou-nou! :kiss:

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24172 by Ansa_S
Vertel Nessie ek is nou lekker nuuskierig!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24171 by Tienka
LOL Nessie, jy gaan daai stukkie definitief moet uitlaat :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24166 by Tienka
Ek sien hier gaan 'n hele klompie vroeg 2011 babatjies hulle verskyning maak - dis wondelik, ek hou vir julle almal styf duime vas!! Whoo-hoo ek hoop ten minste 1 van julle word geseen met 'n tweeling :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #24159 by Nessie
Dassie, ek stem saam met jou. Hopelik kry ons twee daai BFP saam aangesien ons albei nog net 10 dae oor het voor ons kan toets!

Ansa, dis noggal oulik, ek was dom, ek het nog glad nie eers gedink om 'n joernaal te skryf nie, miskien is dit sommer die regte dag om alles neer te pen terwyl dit nog vars in my gedagtes is.... ek sal seker net die stukkie moet uitlaat waar ek vir DH gekul het wat my "pil" aanbetref? LOL!

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account