file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #23299 by Tienka
En wat is fout met biekie koekoes?? Ek is eerste om te erken ek is nie lekker innie kop nie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23294 by Driekie
Ek kan vinnig lees en 90% onthou - maar nie meer nie - ek sukkel om by te hou so ek kan net imagine hoe n nuwe persoon sal sukkel wat nie n clue het wie en wat almal van ons is nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23291 by Mommy2Monster
dassie - skapie weet ek is besig en sy't 'n annerkeer iets kan haar cap gepraat. en girly, is engels en sy bly om die draai van my, ook nou swanger - week agter my. Ons gaan reeds nou saterdag oggend Mug en Bean toe in capegate vir koffie. kom saam as jy wil, eks seker hulle sal nie mind nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23290 by Morgan
waar is almal nou?

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23289 by Driekie
HEHEHEHEHE ek het nie kommas ingesit nie - skusie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23280 by klippie
Jislaaik Driekie, het jy ietsie gedrink? Jou vorige post lees nie lekker nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23278 by klippie
Jaaa Morgan - het een van hulle nie hoeka gejoin terwyl ons spot oor die vjj's vryf teen die nommerplaat, ek meen hallooooo! Hulle dink seker ons is koekoe!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account