file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #23240 by klippie
O Driekie, dit klink cool. Ek het baie kaas in die huis - lekker sousie met noodles en stuff...gaan bietjie experimenteer!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23237 by Morgan
tienka het jy nie klippie of facebook nie... sal jou n friend suggestion stuur.... sys flippen mooi en het n great personality so ek weet nie hoekom warry sy nie.... ne klippie???

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23235 by Dassie
O ja M2M, het skoon vergeet. Maar Skapie chat nie eintlik meer hier nie? En wie is Girly?

Ontmoet julle dames vir koffie partykeer?

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23232 by Driekie
Hehe Morgan - dit het met my gebeur toe my skoonma en skoonsussie vir my n shower probeer reel het - net 4 mense het gepitch!HAHA

Anyway - toe reel my ma en sussie vir my ene en - sjoe ons het lekker gekuier - so amper 20 gewees!

Haai nee Klippie sal dit mos nou nie doen nie!!
Hmmmm....jy kan altyd n gooeee cheezy sous aanmekaarslaan en die mushrooms met bietjie uie en spices braai en dan dit bo-oor die fillets gooi - so cheddarmelt tipe iets en n lekker noodleslaai bymaak...

Of jy kan peppers en mushrooms en stukkies bacon/ham braai en obviously die fillette in stukkies sny en bybraai - n bottel van daai italian pasta souse (enige flavour, die basil ene is flippen nice) bygooi en kaas (baaaaaaie daarvan) byrasper dat dit saam als insmelt. en bo-oor jou gekookte pasta gooi.So mengel-moes iets en dis flippen lekker!!!!En ja die hoeveelhede wat ek noem is baaaaie want ek maak altyd te veel kos - sodat ek later weer van dit kan eet HAHA :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23230 by Mommy2Monster
hehehe morgan!

thanx tienka. ergste is dat ek elke oggend 'n bakkie high fibre bran eet en daagliks my nodige fibre inkry...en NIKS gebeur nie. julle ek sweer die goed het my eerder verstop - g'n wonder mense kan nou sien dat ek 'n pens het nie ;-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23225 by Tienka
Klippie, hou nou op met stress, ek gaan jou beslis nie byt as ek jou Saterdag sien nie!! Ons het maar almal ons 'flaws', niemand is perfek nie!! Jy weet klaar hoe ek lyk so jy het 'n voorsprong :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23223 by Morgan
:laugh: :laugh: lol klippie

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account