file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #23255 by Driekie
Daai tweede een wat ek noem maak ek sommer toe-oe al n bietjie van die n bietjie van daai en dis altyd anders en altyd lekker maar daai goed wat ek noem is altyd in die dis!!

Helloooo Mommy - die constipation is a koei van die eerste water!! Nooit met dit gesukkel nie maar van klein Munchkin se geboorte kan ek maar weet as ek nie my fibre en flippen baie van dit inkry nie - suffer ek vieslik!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23253 by Morgan
haha klippie jou skelm... jy check tinks uit sonder dat sy eers weet hahaha

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23251 by klippie
Mommy, jy en Dassie kan mos kuier innie Kaap - wie van die girls is nog in die Kaap?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23248 by Tienka
Ek gaan nou dadelik vir Klippie op facebook soek en jy beter net my friend request aanvaar of.................

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23247 by Morgan
julle girls ons mot eintlik net lag oor ons nie so baie maaitjies het nie.... vrouens is ook maar anders!!!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23245 by klippie
LMGA Morgan! Stuur maar aan vir Tienka, ek weet in elk geval wie Tienka is, want julle is vriende met haar op FB en ek haar prente uitgecheck! Sy moet besluit of sy met my wil friends wees op FB - ag seblief Tienks moenie my verwerp nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23243 by Mommy2Monster
hehehe driekie, shame man.

gepraat van BS's ek dink ook nie ek gaan die keer een hê nie...want ek en my beste vriendin is nie juis op speaking terms nie...but spot the worry...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account