file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #23277 by Driekie
Ek dink dit kan ok waar wees - miskien sukkel hulle om by te hou?Ek weet selfs ek wat weet ek kan lekker vinnig lees en onthou sukkel!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23273 by Driekie
O nee Klips - selfs dit doen nie die truuk nie!!En ons apteek is %^&*^ duur met hulle pro-biotics.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23271 by Morgan
driekie ek dink ons mal klomp het daai nuwe girls laat skrik lol.. toe hol hulle vir die berge terwyl hulle nog kon.

Ek weet skapie het laas raas gekry oor die internet usage wat so hoog is. sien sy post so nou en dan op die nov post dan gan loer ek om te sien hoe dit met haar gan

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23266 by Driekie
So gepraat van - waar is skapie en dan ons nuwe maaitjies is ok net weg!Hlise Harry lizzy ika!?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23265 by Morgan
ja dassie daar is n paar girls daar in die kaap. wens ons kon bietjie mommy ontmoet vir n koffie

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23261 by klippie
Drink julle constipated girls nie pro-biotika nie? Ek drink probiflora elke oggend. Werk soos 'n bom. Jy kan jou wekker kalibreer met jou opelyf se gereeldheid!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23256 by klippie
Skaapster is ook in die kaap!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account