file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #23221 by Morgan
ek voel weer die laaste tyd of baba gan uitval lol ek volg jou advies mommy... KNYP!!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23218 by klippie
ha ha ha , dis seker hoekom mens praat van 'n patalogiese leuenaar.....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23217 by Tienka
Jip M2M, ek voel gereeld so. As dit te erg raak dan sluk ek 'n sakkie agiolax.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23212 by Morgan
my hel wat gan nou met my ticker aan?

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23210 by klippie
PASOP PASOP PASOP vir al die pataloë! Hulle stuur vir jou die volle rekening al het die medies 'n deel betaal. En stuur soms rekeninge laat. Maar, as jy laat betaal, lys hulle jou summier op ITC as 'n swak / slow payer. Daarom, bel hulle 1 week na die bloedtoetse, en vra 'n rekening, maak seker dis betaal en bel dan weer en vra 'n rekening met 'n R0 balans, want hulle allokeer nie altyd die betalings nie, maar lys jou nog steeds!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23206 by Morgan
Dassie ons gan nie baie saam my man se pelle uit nie, want dan split die mans en die vrouens mos, en my man hou nie daarvan nie, hy se dan bly hy eerder by die huis en gesels met my.

Hys een van daai wat dan by al die vrouens kom sit sodat hy met my kan gesels of net naby hom he.

Dis hoekom ek nie n baby shower het nie, almal is so ver en niemand stel eintlik belang nie, maar dis ook ok, eerder dit as wat iemand iets try reel en niemand daag op nie.

Jy moet bietjie met mommy en skapie hulle gan koffie drink hulle is mos daar in die kaap

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23205 by Mommy2Monster
dassie - ek, skapie en girly is hier in die kaap ;-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account