file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #23008 by klippie
Ansa, is jou man al getoets?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23006 by Ansa_S
Nee daardie progrestoroon is al lankal uitgewerk. Het dit laas gebruik op dag 14 en 15 is nou al op dag 47!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23003 by klippie
Gelukkig het die FS gister my uitslae net so aanvaar, want ek het die lysie gehad saam met die gynie se verslag. Hy sê hy wil nie onnodiglik laat toetse doen nie, en als lyk reg by my.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #23000 by klippie
Morgan jy's reg, ek het die uitslae en gaan dit verseker hou. Ek is ingeent teen Duitse masels as kind, maar die dokter het my nog steeds laat toets om seker te maak. Die 2 toetse (hulle toets elke keer IGM en IGG) saam R270 en ek gaan nie weer betaal nie - hulle moet nou maar op my verslag werk!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22999 by Morgan
klippie ek het nie n clue nie

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22997 by Morgan
Ansa gaan die progesteroon waarop jy was nie dalk inmeng met die uitslae van die toetse nie?

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22995 by klippie
Ansa, stuur bietjie daai website aan samblief.

Hoeveel het mens nodig vir Platinum boarder - 230 of 320?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account