file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #22589 by sexy~hexy
Anje, my Jayden was nog altyd soooo rustig, nie 'n probleemkind. Dis seker nou die laaste twee maande wat dit af en aan is. Ek weet aan die begin het dit geklink ek wil hom toets om te kyk hoe "slim" hy al is, maar indirek wil ek maar eintlik kyk wat pla. Hy is so 'n sensitve soul, ek het nie ander woorde om hom te beskryf nie. Ek dink die nuwe nefie wat vir hom 'n aanpassing, hy is nou mal oor sy nefie, maar ja, ouma en oupa en oompies gee nou nie meer so baie aandag nie. So dalk kan ons as ouers leer wat om te doen om by hom aan te pas...hoe om situasies te hanteer.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22584 by Dassie
Hallo almal.

Klippie - Dis goeie nuus. Nou het jy ook 'n PVA en voor ons weer sien is jy swanger.

Morgan - Daai puppies lyk te oulik.

Wens ook ek kon julle klomp ontmoet!

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22566 by marie r
Môre aan almal. Hoop dit gaan goed met almal.

Ek het nou net weer ons chat groepie se lys opgedateer. Ek sal dit vir almal bietjie later mail. Dan het julle sommer almal se nommers vir Saterdag.

Wens so ek kan ook daar wees. Hopenlik 'n volgende keer. Ek kom die naweek van die 28ste Mei PTA, dalk kan ons dan weer iets reel.

Lekker dag vir almal. Ek gaan het so paar dringende dingetjie om te gaan doen in die dorp, die verkoue het my nou te lank terug gehou in die huis.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22553 by Lia
More more dames.

Sexy, ek het nie besef daar is huidiglik issues nie, ek stem saam Nelria dan, as jy nou klein probleempies het dan moet jy liefs maar hulp kry.

Nelria, ek stem saam, Woodlands is reg met my. Sal julle asb julle nrs aan my ook pm vir ingeval dit reen.

My man is so opgewonde oor die naweek, hy het per ongeluk sy vliegtuigkaartjie 'n dag te lank geboek...hehe. Sy opgewondhenheid is aansteeklik, ek voel sommer lekker en vol energie vanoggend.

Ek sien op my medies dat die lab het klaar die eis deurgesit en dis al betaal op die 1ste Mei. So ek hoop my uitslae kom nou een van die dae.

Julle moet 'n GREAT dag he !!!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22549 by sexy~hexy
Ek roofkyk maar so bietjie, gou toevoere doen en filing.

Nelria, ek help waar ek kan. Ek weet ook hoe voel dit om vreemd te wees in 'n nuwe plek. Daar is dalk moontlikheid dat hulle in DH se sus en swaer se huis kan intrek, die huurders wat tans daar is het gister 'n brief gekry dat hulle moet of agterstallige huurgeld betaal of einde van die maand uittrek. So ek sal haar op hoogte hou :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22530 by Nelria
morgan - dan wou ek ook nog 2 goed se van puppy anje is ook reg sy moet sterk naam he - want sy moet weet jy is baas en direksie vat en onthou mense hoor as jy haar roep en fluffy gaan geen fear in boewe sit nie :)

dan jy ne man moet miskien wag om te steriliseer as julle nie mannetjies het wat haar kan dek nie - want jy kan binne jaar puppies kry(mense leen hulle reuns vir teelbaba) dan kan jy seuntjie hou of ten minste lekker cash terug kry - hulle kry so tussen 9-14 babies dink net aan daai spending money :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22528 by Nelria
more ladies hoop almal het lekker gedoeks

g - enjoy jou appointment

morgs - enige virdering op puppy?

girls sal ons back-up plan kry vir sat (as dit reen?) jingle jangle ongelukkig nie onderdak so ek stel voor dat in die oggend as dit reen dan sms mekaar en change van venue aangesien almal nou klaar huiswerk gedoen het om te sien waar jingle jangle is kan julle maybe net opkyk waar woodlandsmall is

www.thewoodlandsmall.com/

dan meet ons daar by cappucino's? - menlyn ook fine dis net so huge en besig en duur vir parking woodlands baie nicer en maklik om te kry

ok so sal maar later vanmiddag of vanaand aanlog om te sien wat se julle

my nr is 072 1220635 ek het anje en morgan se nr so julle moet maar onder mekaar uitruil :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account