file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #22451 by G Baby
Baai TIenka en Klippie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22450 by G Baby
Kan ok nie weg bly nie!!!!
Driekie ja meer rond gejaag as enige iets anders. SIen meer uit na more,ek hoop maar Denys l? reg,want RIko het mos met koppie verkeerd gele en op die ou en so gebore. Gesiggie moet na onder wys,maar hy het met gesiggie na boontoe uitgekom. Maak nie vreeslik verskil,maak dit dalk so bietjie moeiliker. Sy neus was net vir so paar dae werklik plat he he!! Partykeer voel dit of die ene nog nie heeltemal sy l? gekry het nie.

Morgan jy het so baie om oor opgewonde te wees,nuwe hondjie,nuwe baba.....nou moet ons net geduldig wag.
My vrees is nou weer dat ek nie hospitaal (polokwane) betyds maak nie,kry al nagmerries. Gelukkig het ek oulik GP hier,maar verkies my gine.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22444 by Morgan
bye bye tienka!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22443 by Tienka
Baai julle, geniet die aand!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22439 by Morgan
bye klippie!!

haha tienka wat van tinkerbel of so iets haha

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22438 by Tienka
Baai Klippie, sien more

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22435 by Tienka
Morgs, jy gaan aan 'n 'sterk' naam moet dink, jy kan haar nie fiefie of fielies noem nie - LOL

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account