file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #22263 by Morgan
hexy ek se glad nie dis n slegte ding nie, maar ek weet as hulle vir my se my kind is agter gan ek baie sleg voel en haar rerig baie druk om meer te leer en minder te speel. en as ek weer hoor sys vooruit gan ek dit ook doen dat sy kan voor bly.

So dit hang seker maar van die ouers af.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22258 by Mommy2Monster
klippie dis 'n bleddie goeie lining! dit beteken baba kan maklik inplant as jy swanger raak.

myne was 6.3mm gewees toe ek nou swanger geraak het. was op Fertomid en progynova. progynova om my lining dikker te maak. tussen 7 en 10mm is idiaal om swanger te raak. dit is ook 'n aanduiding hoe 'sterk' / baie jou AF is. my lining was nie eens 3mm in die begin nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22254 by klippie
O, voor ek vergeet - hy glo VAS in die kussing onder die boude! Hy sê lê vir 'n uur na BD met kussing onder die boude!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22253 by Kriek
Hexy, ek sal nie n kind op 3 al toets nie, jammer maar my eerlike opinie, dit is sommer net simpelgeid, liewe hemel die kinders het nog 3 of 4 jaar van speel/leer oor, moet jou nie steur aan die ander kinders nie, jy ken die gesegde van vroeg ryp, vroeg vrot. Mense is geneig om te vinnig hulle kinders in n ding in te druk wat onnodig is, maar soos ek se, dit is maar net my opinie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22252 by Morgan
sjoe klippie dis goeie nuus. Jy was mos by oom strikdas se partner?

een van die dae brag jy ook met n baba boep!!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22248 by sexy~hexy
Mommy, wat vra mens as mens vir so iets aanvra?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22245 by klippie
So toe stel hy voor IUI. Hy sê met sy ondervinding is ons tellings reg om te IUI en nie direk IVF te doen nie. Hy sê 3 probeerslae met IUI is normaal, dan kan ons IVF probeer.
So ek moet op CD1 bel vir die voorskrif medisyne en dan gaan vir bloedtoetse en sonars tot ek reg is vir inseminasie. Daai deel het ek nie lekker gevang nie, maar ek gaan vir Paisley mail op facebook om al die logistics te kry. So dis ons PVA!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account