file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #22279 by Mommy2Monster
hexy - dis 'n tipe van 'vordering' verslag / evaluasie. hulle kyk onder andere of kiddie reg kruip, loop, staan, speel, basic stuff, klein spier en groot spier koordinasie en sensoriese stimulasie. hulle kan die kleinste 'probleem' areas id en jou dit help regstel. om na 'n arbeidsterapeut te gaan is nie om te kyk hoe 'slim' jou kiddie is nie, dit is om te kyk of hy on par is met sy ontwikkelingsvlak en waar hy 'voor' is en waar hulle 'agter' is. ek sal dit aanraai vir alle ouers. veral as jy sien sekere sensoriese stimulasie ooreis jou kind vinnig. jadon was daar oorspronklik oor hy nie reg gekruip het nie (moes toe vir physio gaan) en hy is bietjie vastibulere (sp) sensitief - balans as sy kop laer as sy lyfie gaan bv hare was. die medies betaal en dit was worth elke sessie wat ons daar was. hulle gee tot vir jou oefening om kind breintjie te verbeter ens ens ens ek kan jou so baie daarvan vertel.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22278 by G Baby
Klippie,dis goeie nuus van jou lining en dat als reg is by. DIt help altyd as die een 100% is,veral as julle IUI oorweeg. Ek hou duim vas dat julle sonder dit gan wegkom. Wie weet dalk is daar flukse outjie wat tot by daai mooi follicle kan kom. Ten minste wet jou en daar is 'n plan.
Hexy my dogtertjie is nou 4,ek hou niks daarvan om te vergelyk met ander kinders nie,want party is goed in een ding en weer stadiger op 'n ander vlak. EK sal deftentief voor sy laerskool toe gaan laat toets. Sy was maar stadig met die pratery,sukkel nou nog met sekere klanke,maar op ander gebiede is sy weer vinniger. Gewoonlik haal die stadiges vinnig in en kort voor lank is hulle almal min of meer waar hulle moet wees,behalwe nou vir jou een of twee probleem gevalle.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22277 by Morgan
ooo ja klippie nou onthou ek!! was dit dan lalie wat na oom strikdas se partner toe was. skuus raak so bietjie deurmekaar.

Waar gaan hulle die IUI doen daar in unitas?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22276 by Nelria
hexy dis school ready evaluatin toetse of developmental toetse

klippie woooooooohoooooooo I love it when a plan comes togeter (get it Ateam?

klippie gaan jy ons nou sat join? ag toe groot asb driekie ry soooooooooo ver net vir ons lawe klomp

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22271 by Morgan
klippie ek se mos nog altyd lug die boude... na so 20min loop niks meer uit nie dan weet jy almal swem en soek die eiertjies.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22267 by klippie
Nee Morgan, ek was by dr sevenster by UNITAS.

Mommy - ek dink so, want ek het SWAAR AF die eerste 2 dae, so ek dink dis omdat my lining so dik is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22265 by Kriek
Nice Klippie !!!! BFP een van die dae, dis so nice as mens n PVA het, dink ek moet dalk so bietjie dikker kussing aanskaf. lol

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account