file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #22242 by sexy~hexy
Ooooh Klippie...BFP coming your way in about 2weeks!!! :D

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22239 by Mommy2Monster
driekie ons het weer 'n koos kat gehad - gemmerkat

hexy - arbeidsterapeut. ons het ons mannetjie al vroeg voreg daar gehad. hulle doen 'n nice evaluasie op kiddie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22237 by sexy~hexy
Dis baie waar Morgan, dit sou vir my net interessant wees om te sien op watse vlak is Jayden.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22235 by klippie
Hy sê my lining is lekker dik - dis al op 10. Weet nie wat dit beteken nie, maar dis reg so. So toe roep hy vir DH in, en sê die probleem is met sy morfologie van 6% - want al die ander tellings is whoop whoop. Hy het vir my medisyne voorgeskryf (menstoflo) of so iets om my "slym" dunner te maak sodat die sperms maklik kan swem. Ook vir DH vitamine voorgeskryf "sperm I prove" of so iets....word vervolg

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22233 by Morgan
Hexy ek sou nie op sy ouderdom nie toets as dit nie nodig is nie. Net nou verwag jy dan te veel of te min van hom. Elke kind leer teen sy eie spoed nuwe dinge.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22226 by sexy~hexy
Dit klink seker snaaks, maar die een vroutjie wat ek ken, het haar 3jarige dogtertjie laat toets en die is glo so slim en ver vooruit, en my niggie se ou se seuntjie is net so 3mde ouer as Jayden en die persoon wat hom getoets het se die seuntjie is so slim hy kan tot maklik 'n graad skip in skool. My opinie, en nie omdat Jayden my kind is nie, ek het al die kids gesien en weet Jayden doen dinge vinniger as hulle (elke kind is uniek ek stry nie). Hy leer regtig vinnig, so dan wil ek hom mos ook toets. My pa se mos LOLOLOL met Jayden sal hulle hom regtig matriek toe stuur.

Is dit verkeerd van my om dit te wil doen?

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #22222 by klippie
Die ondersoek: Ek het eers alleen ingegaan. Ek het al my en DH se verslae saamgevat van al die SA's, uroloog se verslag, my gynie se verslag oor papsmeer, inwendige sonar, bloods en lap. MAAR, toe besluit die doring hy wil ook 'n inwendige sonar doen. Ek is op CD 13 toe sit die follikel daar, en die man sê van more af is dit Nagel al die pad....word vervolg

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account