file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #21096 by Morgan
Jammer jou brakkie het die nie gemaak nie, maar gelukkig het hy nie meer seer nie. Hy hardloop nou lekker tussen bome en grass in die honde hemel

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21093 by Morgan
ek wil ook net vir poki opsit die kattte word nooit siek nie.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21089 by sexy~hexy
DH het nou laat weet woef is nie meer met ons nie :( dis beter so, hy het net gely die laaste tydjie, ons het regtig als probeer, maar ek glo dit was die veearts se nalatigheid.

Ja Morgan, ek het vanoggend online aansoek gedoen, en so 'n uur later het 'n vroutjie my gebel en gese ek sal my dokumente via email kry en as ek enige navrae het moet ek haar kontak. DH het ook gese hy betaal met 'n smile daardie R145 per maand, want jy is gedek vir 'n jaar met R25 000, en jou bybetaling is maar R250 wat hulle aftrek wanneer jy 'n eis insit.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21084 by Morgan
hexy ek gan ook vanaand met my man praat oor daai medi pet dis baie goedkooper as petsure.

Het dit half vir hom oor die foon genoem toe se hy klaar ja ons moet dit doen. Het jy toe aansoek gedoen?

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21076 by Tienka
Die stilte is lekker partykeer!! Weet jy al hoe dit met die woef gaan Hexy?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21059 by sexy~hexy
Ek werk vir die eerste keer in seker twee jaar bietjie laat :P Dis so lekker rustig en stil as almal weg is, foon lui nie, mense pla nie...dan doen mens vinniger die werk klaar.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21058 by Tienka
Baai Driekie!! Nr 500 vir my :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account