file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #21045 by Driekie
En toe gan die krag af!!Flip nou te veel om te lees.Julle ek gan tata se - ek nog so paar goedjies te doen en wil gou kyk wat op fb aangaan...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21004 by Tienka
Tatta Kriek, lekker aand!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20959 by Kriek
Ok julle, ek gaan nou gaan, gou my filing doen voor huis toe gaan tyd, dan is dit nog net more, dan het ek darem lekker lang naweek.
Geniet julle aand.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20954 by Kriek
Ai Ella, hoop maar hulle betaal jou volle claim uit, dit is so flippen onnodig, wonder wie dra nou jou nice klere ??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20951 by sexy~hexy
Ek het toe aansoek gedoen by medipet sa, en hulle het my gebel, ek sal binnekort my dokumente via email kry...kan nie glo hoe gou en maklik dit was nie :( net jammer ek het dit nie vroeer gedoen met baba woef nie SUG

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20948 by ella~bella
Ja tas is weg... nou't ek maar die claim ingesit, sal sien wat daarvan kom..

Julle sal verbaas wees om al jou besittings te prys en op te tel wat die waarde daarvan is.

Ek sal julle laat weet of ek my volle claim gaan kry, dit sal genuine great wees.

Maar ek is upset oor die goed wat ek nie kan vervang nie, soos nice klere wat ek heilig op is...

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #20946 by sexy~hexy
Ek het netnou 'n blikkie minute maid op my toon laat val...hel dit was nou regtig seer...ek bly maar eerder stil, netnou moet dit gesien word as 'n besering aan diens Myn hier is baie streng op veiligheid! :unsure:

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account