file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #21258 by Kriek
More almal, hoop dit gaan goed.
Hexy, jammer om te hoor van jou hondjie, maar dis darem ly hy nie meer nie :( Strikkie se ek moet vir julle almal baie groete stuur, hulle is nou oppad wildtuin toe. G, sy se hulle het nou nou net daar deur jou wereld gery.
VB, jong ek dink mans kan ook maar lekker PMS kry net soos n vrou, en uit ondervinding het ek al geleer om maar eerder net stil te bly as hulle so moeilikheid soek om te baklei oor n ding, hulle raak weer goed. Sterkte jong ! Marie, geniet jou vriendin se verjaarsdag
Hexy, jou boetie se seuntjie is te pragtig

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21257 by sexy~hexy
LOL dis wat almal eerste raak sien, sy neusie, en hy het sy mamma se neusie :P

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21225 by marie r

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21224 by marie r
Sexy jammer om te hoor van jou hondjie.

Ek het gister aand foto's gekry van hoe my broer se kar lyk na die ongeluk. Ek het toe eers behoorlik geskrik. Dit is 'n wonderwerk en met genade van BO dat hy lewendig en sonder enige gebreke uit die kar uitgeklim het. Ons dien 'n wonderlike Vader en ek het gister aand net weer besef hoe magtig hy is & hoe Hy Sy Hande oor sy kinders hou.

Maar my pa hulle gaan nou 'n groot storie met Volkswagen hé want nie een van sy airbags het gepop nie.

Hoe gaan dit met al julle dames vandag? Ek gaan biejtie later mia wees, 'n vriendin van my verjaar vandag en dan gaan ek bietjie koek en tee.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21218 by G Baby
More julle-he al weer vreeslik baie opgestaan-weet nie waar kom al die water vandaan nie,want ek hou al op drink 6uur die aand. Sal seker maar vrede daarmee moet maak tot baba kom.
Hoop julle het lekker geslaap.

Vb-kry maar vir jou Rescue pilletjies en suig 2 elke 3 ure. Natura s'n werk goed,dit maak mens regtig beter voel,probeer gerus en dis veilig om te gebruik.

Hexy daai ou suentjie is te pragtig,de cuteste neusie!

EK jaag vandag alweer rond,vat gou kids skool toe vriendin kan nie hulle vat vandag nie, en dan vat ek my seuntjie monkey nastix toe(my ma is in DUbai-kuier by haar sussie).

Chat later weer!! Lekker dag vir julle
Lekker bewolk by ons..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21217 by sexy~hexy
Hi weer

Hier is 'n foto van my boetie se seuntjie :)

File Attachment:

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21208 by sexy~hexy
More almal

Voel soos 'n paar minute terug wat ek nog hier was, nou is dit alweer oggend. Dae kort en aande lank, en dis net by die huis, kos maak, eet, bad en slaap. Lewe deesdae vir naweke !

Het vir 'n slag lekker geslaap, behalwe nou die laaste ruk toe Jayden hier voor 4uur wakker word, en aangehou kerm en huil het tot na half5 - dan kry hy koud, dan kry hy warm, dan wil hy nie slaap nie, dan huil hy, dan is hy siek...tot DH later opgestaan het en vir hom 'n "stropie" gaan ingee het. So die nagrus het my darem goed gedoen, my gemoed is weer beter as gister :)

Lekker daggie vir almal, ek het nou lekker melkkoffie gemaak en wag vir die dag om te begin!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account