file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #20929 by Driekie
Nee sjoe sali weti Morgs - dit lyk baie oulik en mooi!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20928 by ella~bella
Haha Slakkie! Op die grond sit om te eet! My man like van by n tafel sit met n ordentlike stoel... ek het dit al getry en ek kry net so 'n wille kyk!

Ja ek weet ek kan Karoo se kos by die huis maak, maar ai, ek het darem ook lekker daar geeet. Ek hou van anderste tipes eetplekke, maar ek moet eers een gewone eetplek saam met hom doen, dan kan ek voorstel ons moet na so plek toe gaan...

Mind you, ek is nogals 'n stroom-op tipe mens. Wil nie na Franchise plekke toe gaan nie.

Ek gaan sommer vanaand voorstel van die Turkse plek! Dankie baie!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20927 by Kriek
Maak julle my nou lus vir seekos, maar nie sushi nie, en die naaste wat ek nou daaraan gaan kom is as ek visvingers maak vanaand. lol.
Morgan daai band is te cute, ken jy nie iemand wat mooi naaldwerk kan doen om een te laat maak nie ?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20919 by Driekie
Jis Slakkie - dankie vir die tips, ons soek ok altyd nice plekke om na toe te gan as ons na my ma'le in JHB gan...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20918 by Slakkie
Ella sien ek dink mos altyd net aan kos. Daai Turkse plek is baaaie lekkerder as Karoo. Karoo se kos kan mens by die huis self vir jou maak vir die helfte van die prys. Maar as julle Alla Turka toe gaan maak seker om 'n tafel te bespreek en vra vir hulle vir een van die tafels waar mens op die vloer sit. Dan kry jy 'n lae tafeltjie met hope en hope kussings so naderhand lê jy en daar is belly dancers dit is moerse lekker.

Met my gaan dit baie goed sien die FS oor 3 weke JIPEEE!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #20914 by KarinM
Hi Morgan -
Sy is Bruin en my mannetjie is Wit met rooi-bruin vlekke. Sal maar moet sien watse kleure die babatjies gaan wees.
Bella is ook vreeslik klein en petite, ek hoop daar is net so twee of drie, niks meer nie.

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20911 by Morgan
hy hoef nou nie presies so te lyk nie

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account