file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #21192 by Lia
Hexy, jammer oor jou woef, dis baie hartseer. Dis 'n goeie ding dat jy nou jou ander woef op medies sit.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21191 by Lia
Hi VB, jammer julle sit vas. Jong ek dink dit is soort van normaal. In my geval: Ek en my man het ook so vasgesit oor alles toe ons Clomid gebruik het net meer as 'n jaar terug. Dit was omdat die proses nie normaal gevoel het nie en my man het gevoel daar is te veel druk op hom om te perform en as gevolg van die druk het elke klein dingetjie 'n groot ding geword. Kyk maar of julle kan uitgaan vir ete en dan 'n rustige kalm eerlike gesprek kan he oor hoe julle voel oor wat en 'n oplossing kan vind.

Hoop dit raak beter !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21189 by Lia
Wil net noem dat alhoewel my man ‘n Stormers fan is, is ek ‘n Blou bul fan. Sou graag die game wou gaan kyk, maar dan ruk ek verseker my eksamen.

Hi Marie, dis nou slegte nuus van jou broer, ten minste is hy ok. Laat weet ons hoe dit gaan.

Morgan en Ella, Ek is bly ek is nie die enigste wat al gese het dis net ‘n game nie. Ek het nou al geleer om dit nie te se nie, my man verloor dit as ek dit se…lol. En ja, die ref is regtig altyd teen die Stormers as jy my man moet glo. Hehe, en net so by the way, my man is baie lus om die game in Soweto te gaan kyk, ek um en aa nog.

Ella, die Irene market is baie oulik, maar is ongelukkig net die 2de en laaste naweek van maand aan, so jy gaan dit ongelukkig mis.
www.irenemarket.co.za/
Dan is Duncan Yard ook oulik - www.duncanyard.co.za/index.php/findus/
Kan ongelukkig nie nou aan nog dink nie - maar ek weet daar is nog.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21133 by VB2010
Naand julle

Sien dit gaan nog goed met almal
Ek het so bietjie raad nodig, ek is wraggies moedeloos hier waar ek sit,lang storie kort... ek het toe gister begin met die fertomed, ek het vir hubby gewarsku as ek moodswings of iets kry moet hy my asb verskoon, die probleem is ek kry dit nie maar hy het die verskriklikste moodswings, ons baklei een strook deur!! Het dit dalk met iemand anders ook gebeur? En dis alles stront van jare terug!! Ek wil nie my man verloor deur die hele proses nie, vanaand het ek gedink dalk kry ek tog newe effekte, want ek tjank een strook deur, maar dis eerder omdat al die dinge wat gese is deur my kop maal!

Ek is so jammer ek pak hier af, maar ek weet regtig nie wat om te doen of te se nie

File Attachment:

File Attachment:

TTC 1ste LO vanaf 2006
1ste Rondte Fertomed 10 Mei (50mg)
2de Rondte Fertomed 11 Junie (100mg)
3de Rondte Fertomed 13 Julie (100mg)
Bloed Toetse 13 Mei
HSG Toets 14 Mei
Taking a break....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21121 by marie r
Hallo julle.

Het nou weer bietjie tyd gekry om op te vang. So maar julle kan chat. Ek's ook 'n groot STORMERS fan. Hoop defnitief hulle wen die naweek.

Dan sien ek ook dat ons 4 BFP oor 'n maand gaan hé. DIt lyk vir my dit is ek , Driekie, Ankia & Ansa wat almal so bymekaar is. Strongs girls, mag dit volgende maand hierdie tyd ons tyd wees vir BFP. Ons het rerig nou 'n BFP nodig in ons groepie.

Lekker aand vir almal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21117 by G Baby
Hallo julle en baai vir die wat reeds weg is.
My waks was darem nie te erg nie, en my pedicure was hemels!! EK lyk nou weer skaflik!

SIen julle klomp het omtrent gechat van susji tot rugby. Wel ek is 'n blou bul!!! Dink hulle gaan deftentief die super 14 wen!

Julle moet almal heerlike aandjie h?,vir die wat gaan susji eet enjoy, ek wens ons het sulke plekker gehad.

Tata

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #21109 by Tienka
Ag shame Hexy, jammer oor woef maar dit is beter vir hom.

My katte was ook nog nooit siek nie, laaste keer wat hulle veearts toe is was met hulle regmaak.

My honde ook relatief gesond.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account