file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #20185 by G Baby
Tienka jou baba se gesiggie te pragtig-mooi duidelik!

Ella ons boer naby Tzaneen,dorpie met die naam Letsitele-Tussen Gravelotte en Tzaneen. Sitrus wereld.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20181 by sexy~hexy
Ai julle, ons hondjie is letterlik net vel en been :( Hy hou niks in nie, ons het gisteraand probeer hoenderaftreksel ingee, dit gooi hy ook op. DH was by apteek, hulle vra R110 vir 50ml Blue Liquid!!! Gedink ons doen goed en laat woef in huis slaap gisteraand, DH se vanoggend was die sitkamer vol maagwerkings en dit het net gelyk na bloed - skuus vir die TMI. So ek dink regtig dit is nou te laat :(:( Voel skaam om hom nou na 'n ander veearts te vat, want hy is regtig verby red se stadium :( Gee die goed in dat hy nie dehidreer nie, dit gooi hy ook op. So as hy nog lewe as DH by die huis kom, is dit een groot wonderwerk.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20178 by Mommy2Monster
tienka - aaaahhhh mommy!! boetie lyk wragtig baie rustig...en mamma se kinders...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20167 by Morgan
Nelria as ek jou n tip kan gee regggies se prams en strollers is rerig nie duur nie. Het laas die mooiste mooiste twin stroller gesien en ek dink hy was R599.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20165 by Dassie
More almal.

Laliek - Dis wonderlike nuus. As dit net anovulasie is, is dit so maklik om op te los. Voorspoed vir Lap. Onthou om ons te herinner voor die tyd wanneer jy moet gaan.

GBaby - Nice foto's. Daai cupcakes lyk yummy.

Tienka - Ag hy lyk so pragtig op daai foto. 4D is darem wonderlik.

Ek gaan nou eers 'n hoop werk moet klaarmaak, so chat later weer.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20154 by Tienka
Nelria, daai 2 items gaan jou lewe soveel makliker maak!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20152 by Morgan
Nelria dit was op so HUGE kamera... het nie eers gewwet n kamera kan so groot wees nie!!

Tienka ek dink boetie lyk baie soos jy! moeder mamma hy lyk so rustig!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account