file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #20118 by Mommy2Monster
more julle!

net gou 'n reply vir hexy. vat brakkie vir tweede opinie, asb. ons beagle was so ruk terug siek. alle simptome van katgriep maar hy't nie katgriep gehad nie (bloed in stoelgang, wil nie eet nie, opgegooi, gedehidreerd en was net half gevrek - daar was nie veel hoop nie). hy was van die sondag tot die donderdag in die diere hospitaal (TAH)...drip the works. die rekening was baies R5000.00 toe ons hom daar uithaal - MET GEEN VERBETEING! ons het hom toe na 'n ander Vet toe gevat. Hy het geweet wat is fout - een of ander algemene ding wat gebeur aparantly (want jong honde hou van krap in die grond). hy het vir Billy twee inspuitings gegee (warvan een 'n B complex was), 'n handvol pille en dink 2 strope. ALLES en alles vir onder R500. My hondjie (wat ons gedink het gaan dit nie maak nie) het daai aand begin eet!!!! Van die stroop wat hy hom gegee het is medisyne vir perde. Ek sal vanaand gou kyk wat die al die meds se name was en ou laat weet. intussen gee die pooch rehydrate en pronutro deur 'n dik beesspuit...dit sal sorg dat woef nie te erg dehidreer nie.

NELRIA - stuur gou jou email address/sel nommer vir my vir my please...ek soek 'n posadres......dalk kan jy my help;-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20104 by Morgan
G maak jou vista fotos in microsoft office picture manager oop?

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20098 by G Baby
Kry nie fotos kleiner hier nie,sal maar by huis probeer. Laptop het Vista op en nie windows nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20096 by sexy~hexy
Skuus ek moet net gou vertel wat vanoggend gebeur het. Hier 5uur word Jayden huilend wakker, staan op en kom staan in ons kamer en se "daar is 'n monster in my kamer". DH wil hom toe bed toe vat, maar se toe hy kan by ons le want ons staan anyway half6 op.

Toe Jayden hier by 6uur wakker word, begin gesels hy en se daar was 'n bubble monster wat die kaboutertjies wou eet voor sy ogies :lol: Menende hy het natuurlik gedroom (ek sit en lag alweer hier waar ek sit). 'n Bubble monster van als :lol: Weet nou nie waar kom die droom vandaan nie, maar tussen die hartseer kan ek darem bietjie lag ook!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20088 by Morgan
more more julle.

G ek slaap net so sleg, ek sukkel so om aan die slaap te raak en as eventually doen word ek elke half uur wakker, het gistraand bietjie geslaap maar die aand voor dit het ek rond gerol tot half 4.

Tienka kan nie wag om die 4d fotot te sien nie!

Mommy jadon lyk eintlik groot daar waar die dr hom uithaal en dan weer super klein in pappa se arms! hy was so mooi.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20068 by G Baby
sal weer probeer...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20067 by Kriek
More almal, hoop dit gaan goed ?
G, baie geluk met jou vriendin se babatjie, bly als het goed afgeloop. Ek voel darem stukke beter vandag, Divan het n hoes vrye aand gehad, so ons kon darem almal lekker slaap.
Tienka, wag vir die foto van jou scan !!
Julle moet almal n lieflike dag he, chat later weer

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account