file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #20066 by ella~bella
G Baby, ek moet se ek is een van die gelukkiger mense wat nooit wakker word in die nag nie. My man staan ten minste 2 keer per nag op waarvan ek nie weet nie! Gisteraand voor ek gaan slaap (dom :blush: ) het ek 'n botteltjie water gedrink en dit het my net so voor 12 uit die bed gejaag... ek natuurlik myself gese dis wat voorle as ek swanger word. Het gele en dink aan maniere om verby dit te kom... :P

G Baby, is julle sitrus boere?

Anje, toemaar, ek kom gereeld genoeg Pta toe dat ons nog kans gaan kry om te kuier! Moet natuurlik eers entertainment kry vir manlief vir die oggend!

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20063 by G Baby
My ooievaarstee-ek,my ma,en riko en Zelri

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20056 by G Baby
[img/] More julle-hoop julle het beter as ek geslaap.
Ek kan nie glo ek piepie so baie nie-het letterlik gisteraand elke 2 ure moes opstaan.
EK is moeg vaoggend.
Het met vriendin gepraat,als goed met haar en babatjie. Babatjie half 6 gebore en 8uur het sy lekker gaan bad- dis die lekker van normaal kraam.
Kleintjie was rukkie in broeikas om geelsig te voorkom en om tempratuur te stabiliseer.
Verder is hulle albei gesond. Voel so onwerklik,ek en sy het soveel gedeel en gedoen hierdie swangerskap. Nou is dit verby!!!

EK weer by die werk vandag,twee kinders saam,maar hulle pla maar bietjie. Moet vamiddag alweer vir waks gaan,so dan moet ek hulle los dis hoekom hulle nou saam is.
EK sien op na die waks,was 8 weke laas vir een!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20052 by Lia
Hi Hexy, hoop die sensitiwiteit van die stekies gaan gou weg. Jammer oor jou woef, as jy kan moet jy hom maar dringend vir 'n 2de opinie vat. Kry hulle vreeslik jammer as hulle ly.

Ai Ella Bella, wens ons kan volgende week 'n koffie reel dan en jou ontmoet, maar ek kan ongelukkig nie. Miskien kan die ander girls hier dit doen.

Julle ek was gister lekker lui so het myself vandag belowe ek sal net hallo se en dan nie weer opkom voor die helfte van my leers uitgesorteer is nie.

Julle moet 'n lekker dag he.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20041 by ella~bella
Ek het al 'n paar keer van sulke goed gehoor..

'n Vriendin van my het 'n hondjie gekoop by mense. Die mense het nie die puppies gevat vir die inentings soos hulle moes nie. Weet nie presies wanneer hulle dit moet kry nie, maar even 1 week kan 'n groot verskil maak.

Elkgeval, die hondjie is toe dood aangesien die mense wat met die hondjies geteel het nalatig was... hulle het die mense gekontak en hulle geld terug gevra en gekry...

Ek weet dis hartseer, maar dit maak my so kwaad as mense die geld faktor in die puppies sien en dan nie die puppies vat wanneer hulle moet gaan vir inenting nie.

Jy het gelukkig jou hondjie by jou vriendin gekoop wat jy kan vertrou..

Ek stem, gaan kry 2de opinie, en moenie tyd mors nis.

Sterkte, ek dink aan jou.. xx

FS: Dr Siebert @ Aevitas Clinic

Oct10 - IVF#1 - BFN
Dec10 - IVF#2 - BFN
Apr11 - FET#1 - BFN

POA - IVF#3 - Jun11

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20028 by sexy~hexy
My hart maar net seer, ek wil nie regtig daaraan dink nie :( Ons het regtig als probeer, weet nie hoe kan die hondjie nog lewe nie. En het nie nou geld om weer veaarts toe te gaan om hom te laat uitsit nie :(

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20024 by sexy~hexy
O ja, en dit was so 'n goeie R685 saam met die konsultasie en toetse.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account