file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #20334 by Driekie
Dit lyk op die charts of my temps n nose-dive gevat het hehe
36.7 ewe skielik af na 36.5 - lyk skreeu-snaaks op my chart :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20331 by Morgan
ja dalk wil hy jou fertomid voorskrif verander of so iets. gelukkig is jou siklus nou weer 28 dae en nie meer MIA vie weke en weke nie

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20329 by Driekie
ag dis cool - ek gan nou die dok bel en hoor want dit kan nie tot tumesday so aangan sonder einde nie.. ;)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20325 by Morgan
ag nee man vrek driekie.. jou temps het SOO mooi gelyk!! hugs girl!!!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20323 by Driekie
Tienka jou babatjie is soooo cute!!!!!! Lyk nes jy!

Gb - ek kan my genuine verkyk aan jou kiddies - hulle is so mooi!Daai foties van jou baby-shower is sooo oulik!
Nou moet Nelria ok kom opsit!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20320 by Driekie
Helloo!!!!
Ai julle ou heksie met haar ferrari is terug! So ek weereens op CD1 vandag.
:angry:

Hexy - dis rerig sad - probeer die pronutro en daai blue liquid en dan kondensmelk.En sodra hy sterker is pap en baie daarvan!!!Ons het n babahond gehad wat deur sy ma verwerp was met die kondensmelk gered. Ene met haakwurms wat amper dood was met al die goed hierbo en dan ene wat letterlik langs die pad neergeval het en besig was om dood te gan ook met die goed hierbo.
Maar regtig vat daai hond ASAP terug veearts toe!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20308 by Morgan
waar is anje vandag?

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account