file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #20379 by Driekie
Oke - ek gou my detail deurgegee - ek moet hom 12:30 gou gou bel.

Dankie julle almal!!! Voel skoon opgewek weer :cheer:

Dis flippen scary om te sien hoe min tyd elkeen van julle oor het!!!!!!Dis genuine nice om die progress van julle so te kan dophou!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20368 by Morgan
g het gewonder wanneer gan jy weer dr toe. ek het nog geen BH kontraksies gehad nie, wel nie waarvan ek weet nie! so ek gan seker nog lank loop

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #20362 by G Baby
AI tog Driekie-jammer om te hoor. Bel jou gine dat hy vir jou kan help,dalk kan die fertomid die ding doen as dir 100mg is.

Hexy-jammer oor jou hondjie man!

EK is so moeg kan nie my oge oophou nie,net gisteraand s? ek vir my man die kleintjie l? nie meer so laag nie,maar toe ek vaoggend staan het hy weer gesak. Hy l? nou eers laag,lyk letterlik of hy dwars gedraai het???
DIe gine moet mooi kyk donderdag,want ek het my bedenkinge om nog 4 weke te loop(38 weke)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20359 by Morgan
driekie bel hom dan dat hy dit opskuif na 100mg toe, het nog nie van iemand gehoor wat op 50mg swanger geword het nie, dink almal was op 100mg!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20357 by Morgan
sjoe mommy elke keer as ek sien hoe ver swanger jy is skrik ek.... monster nr 2 is een van die dae hier! waneer gan jy weer vir n 4d scan?

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20354 by Lia
Morgs, ek werk so bietjie vandag, was gister lekker lui.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #20353 by Driekie
Hehehe Tienka - dankie!

Morgs ek dink so ja - ja nee dit was ek het die ligter dosis gekry..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account