file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #19845 by Driekie
Hehe so gepraat van ons monstertjies - kan julle hulle op 15/16 imagine!! Sien hoe eet hy my nog bankrot!!!

Holle wat vet word - HAHAHA!! Ek dink al hulle bene is hol! Myne eet sonder ophou!Partymaal sommer van my kos nog bo-op sy eie!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #19844 by Mommy2Monster
hulle kan 'n handvol raak...wag tot hy eers begin praat, dan gaan jy wens vir 5min stilte...trust me!

ek dra nommer Monster II iewers tussen my pens en my boude...meer in my boude. hulle het nou vir jou baloon - of so voel dit vir my. ek dra nou 'n size 14 broek (normale klere nie preggie klere) agv my boude hehe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19843 by Driekie
Hehe!! Thanks M2M!Dis tyd dat hy maatjie kry - sjoe hy raak erg!!As ek sy energie kon bottel en verkoop!!!

Wou nog vir jou vra waar steek jy vir klein monster weg - jy is frikken klein nog!!Jy lyk regtig baaie mooi vir jou 2de enetjie!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19842 by Mommy2Monster
tatta kriekie lekker aand hehe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19841 by Mommy2Monster
driekie jy gaan sien hy gaan nou baie baie stadig begin gewig optel. JD was so max 9/10kg toe hy 'n jaar was...en 12kg op twee...hy word maar gereeld geweeg om te kyk of daai holle nie wil vet word nie :-)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19840 by Kriek
Ek se baai, maar chat nog steeds.
Divan is nou 3 jaar en 4 maande, en weeg nou 16 kg.
Driekie, as dit nie was vir my ma en sussie wat kom kuier het nie, dan sou ek regtig probeer het om plan te maak, maar ek het hulle ook seker 3 maande laas gesien

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19836 by Mommy2Monster
driekie een van die dae sit jy ook met 'n ou klein pikkewyn in jou pensie (jadon praat van 'n piettie as 'n pikkewyn) en dan word jou mannetjie ook ouboet xox

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account