file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #19834 by Driekie
Sjoeeee dan is Markus nie so klein nie!!!
Hy weeg nou 13-15kg, ek dink eerder 15 - hy is baaaaaie swaar!! En hy is nou so 85cm lank en is nog nie 2 nie!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19829 by Driekie
Sjoe M2M - jy maak my sommer weer so warm feeling kry! Jou "klein" monstertjie was n beaaaaauuuutiful klein babatjie!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19828 by Mommy2Monster
kriek dis presies wat ek ook nie kan glo nie...ek was net so bang vir my klein babatjie...en nou is my monster so lank (eintlik nogsteeds maar 13kg)basies 96cm en nognie eers 3 nie. hy lyk al soos 'n 3+ seuntjie...goddelose klein mannetjie en regtig nogsteeds sy mamma se babatjie...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19827 by Driekie
Dis soo waar Kriek - hulle is bitter bitter klein Markus se hele hand was so lank soos my pinkie!

Hy was 51/52cm lank en 3,5kg en dit was regtig klein vir my - toe ek my vriendin s'n gesien het was dit vir my eina-klein hulle was omtrent so groot soos Divan gewees (n 2ling)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19824 by Mommy2Monster
hi laliek - jep eks ook hier...maar baie stil die kant en chat soms bietjie te min...baie minder as in die TTC dae hehe sorry....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19822 by Driekie
Tata Kriekie!!! Lekker aand vir jou ook - jy moet sommer dat laliek jou iewers meet dan kom jy saam Saterdag!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19820 by Kriek
Driekie, Divan was 2.5 kg met geboorte, 47cm lank, dit is so bitter klein, as ek nou na hom kyk kan ek nie glo hy was so klein gewees nie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account