file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #19347 by sexy~hexy
Ok...so ek het nou met die gynie gepraat. Volgens hom verwyder hy nie die sist nie, hy steek dit net stukkend. Dit is 'n sist in my buis, maar dit kan weer opvul, menende die sist sal weer terugkom :unsure:

Anyway, hy se as ek begin met AF hierdie maand, moet ek hom bel dan sal hy vir my 'n vrugbaarheidspil voorskryf. So darem weer 'n PVA :)

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19339 by Driekie
Dit doen Morgs!Ek het gan uitwerk hoe lank ek gewag het voor ek getoets het toe ek swanger was in 2007 - dit was so 10dae wat ek laat was en ek het 15dae gewag voor ek bloods gedoen het - so ek dink ek gan die een ook probeer uitwag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19337 by Dassie
Ek hou bitter styf duimvas Driekie! Hoop jy het die week vir ons goeie nuus.

Aan al die newbies - Hallo en welkom. Hier is wonderlike dames op die chat groepie.

Ika - Baie geluk.

Dankie Tienka, ek voel sommer net hartseer vandag, hopelik is dinge more beter.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19336 by Ansa_S
Ek sal maar kyk wat doen AF as sy nie more haar gesig weer wys nie, sal ek wag tot woensdag en dan maar weer die dokter bel en hoor.

Het nou op die internet die Professor gekry by wie my ma was toe sy al die miskrame gehad het. Prof EWW Sonnendecker, ek kry net sy nommer, dis 'n JHb nommer. Wonder of hy nog praktiseer?

Strongs Drieksie!

Geluk aan al jul ander!

Paisley is baie besig, sy sal ons weer een of ander tyd weer join! Hou nogsteeds al my tone en vingers gekruis vir haar! :silly:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19332 by Morgan
Driekie jou chart en my chart lyk darm baie die selfde!! fxfxfx en onthou ek het eers 18DPO my BFP gekry so moenie stress as jy joune ook dalk laat kry nie.

Julle gan goed met paisley... sy sal seker die week weer join!!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19328 by Driekie
Sjoeeee Morgs jy maak my super-nervous/excited!!??
Ek belowe - ek eet n GROOT slab chocolate in een go op as ek swanger is!

Ai Dassietjie - ek dink aan jou dis nie lekker om te hoor van sulke goed wat gebeur nie!!Veral nie met mense wat n plek in jou lewe of hart gehad het nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #19326 by Nessie
LOL Driekie!

Morgan - Ons sal wat wil gee vir so Chart!

Baie Geluk Ika!!! Hoop jy gaan 'n wonderlike swangerskap he!

Dankie Anje!

Me - (26) 10/04/85
DH - (30) 13/12/81
TTC first LO since - Dec 08

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account