file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #18115 by Driekie
Aaag dis lekker Morgs jy moet kom se hoe dit was!!Jis ons grootste prob in die dorp is gate in die pad - party is sommer so breed soos die kar!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #18111 by Laliek
Morgan ons gaan ook more aand die movie kyk! Ek het Ironman saam my man verlede naweek gaan kyk so hierdie naweek moet hy saam my 'n chick flick kyk - alhoewel ek moet se ek het nie gemind vir Ironman nie want is dit net ek of vind enige iemand anders ook Robert Downey Jnr blerrie aantreklik :kiss:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #18108 by Lia
Lekker Morgan, het die voorskou gesien, lyk soos 'n goeie fliek, jy moet dit geniet.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #18103 by Morgan
ja laliek met die verkeer weet mens nooit. met my drs besoek woensdag was die hele highway van atterbury af gesluit toe moes on deur pta ry

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #18099 by Morgan
ek en my man gaan vanaand daai back up plan movie kyk, waar j-lo n sperm donor kry en IUI doen en dan haar droom man ontmoet. Kan nie wag nie lyk na so nice movie

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #18092 by Laliek
Kriek nee dis glad nie te ver nie - het in Randfontein groot geword en skool gegaan en so 4 jaar terug daar weg getrek - so is 'n gebore Wesrand kind :P

Baie dankie julle - ek sal alles kom post sodra ek terug is! Anje ek't gehoor hy's so stiptelik so ek sal maar nie kanse vat met dr Hodgewind nie - en my man kan sy tyd so vat so ek dink ons ry sommer al 11h00 uit Johannesburg uit net om verseker te wees :cheer:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #18088 by Kriek
Lalie, in Krugersdorp, dit is darem nie te ver van Randburg af nie (as die verkeer dit toelaat ne)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account