file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #18179 by Driekie
Hi Blessed wou nog vir jou se WOW wat n mooi magie!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #18171 by Blessed to be Mommy
ag ou Nelria'tjie, sorry man ek het toe al lankal uit gelog :)

Julle, ek gaan Bloem toe volgende week van Woe tot Sondag so ek sal ongelukkig nie die meet kan bywoon nie. Aai, ek mis dit ook altyd!!

Julle, ek is so vaak!!!!!!

Geniet julle naweek girls en baie Blessings vir julle!!!

xx

Soet wees
xx

hier is n foto'tjie van my sodat julle darm weet hoe ek lyk en dat ek in gees saam met julle gaan meet volgende week :)

File Attachment:


File Attachment:


File Attachment:


Armand Cillie - Born 03.08.2010 - 3.8kg's - 50cm PRAISE GOD!

ALL GLORY TO GOD!!! THANK YOU JESUS FOR BEING MY PRINCE OF PEACE AND THE LOVER OF MY SOUL!!! I LOVE YOU JESUS!!! THANKS FOR PROTECTING ME AND MY LITTLE BOY!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #18166 by Morgan
ek weet die nu metro by monte casino se flieks is ook super goedkoop op n woensdag, maar as mens die petrol geld by sit dan werk die maar die selfde uit.

So ons fliek nie meer so baie nie, maar dis lekker om vir n aand uit te kom ek hou van die flieks wat 8uur begin, dan as mens daar uitkom is mens dood moeg en slaap altyd so lekker.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #18159 by Tienka
Nee, ek issie op Vitality nie, nee dis normale prys by Mall@Reds, Woensdae is dit nog goedkoper en dis nie 'n ster kinekor nie, kannie onthou wat dit is nie. Ek fliek ook nie sonder 'n GROOT popcorn en coke nie :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #18154 by Driekie
Hehe - die flieks by East Rand Mall dink ek is R34 n kaartjie..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #18151 by Morgan
is julle op discovery tienka? Die ster kinekor junction movies is nie so duur nie dink so R22 maar ons het net die ster kinekor classic hier by ons. En my man weier om te fliek sonder n LARGE popcorn LARGE coke en nog sweets nie, so dan raak dit vrek duur

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #18143 by Tienka
Goeiste Morgs, dis duur, ons betaal R18 per movie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account