file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #18196 by Driekie
Ek dink ek is een van daai ongelukkige mense by wie die gene weird is.
Ek is op Postoval gesit hoofsaaklik om te keer dat ek die paadjie loop wat my ouma en ma geloop het met vroee menopouse en om my siklusse te reguleer. Dis pille wat lyk en gedrink word soos voorbehoedpille maar dis net ekstra hormone om die vrugbaarheid so bietjie te boost.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #18193 by Lia
Jammer Morgan, kan ongelukkig nie help nie.

Ansa, ek is oortuig die volgende een gaan hou !!

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #18189 by Tienka
Ha-ha Ansa, go for it. My siklusse was partykeer tot 60 dae lank - dis aaklig!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #18187 by Morgan
weet enige een van julle hoe om n BMP file na n JPG toe te verander?

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #18186 by Driekie
Hehehehe dankie Ansa - ek hoop net so vir jou in return - sommer vir tweetjies nes jy se!!!!

Ag julle ek mis Paisley!!! Sys mos nou 9dpiui - wonder regtig hoe ganit!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #18185 by Ansa_S
Driekie op watste pille is jy nou weer dat jy praat van aktiewe en onaktiewe pille??
Wat doen dit en hkm nou weer? :S

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago - 16 years 4 months ago #18184 by Ansa_S
Hey Drieksie

Het vanoggend vinnig probeer opvang wat jul gister gechat het, en ek hoop van harte jy kry 'n BFP!!!!!

Julle hierdie is die langste langste langste wat ek nog ooit gewag het vir AF trek nou al by ek dink 40 dae!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Maar kyk as sy darem gaan opdaag, gaan ek die BD doen asof dit die laaste keer in my lewe is wat ek die kans gaan kry!!! Die ogies moet net sit hierdie keer!!! Sommer 4 ogies en 4 armpies en 4 beentjies! En een plattetjie en een ronde een! :woohoo:

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account