file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #18043 by Driekie
Dankie julle - nou onthou ek Lalie - jy en Klippie en Anje het oor die FS afsprake gechat, en ek dink Dassie ook!?

Sterkte vir julle almal!!!!Ek sal nie n clue he wat om te verwag nie maar dink dit sal maar soos normale gynae besoek wees net meer detailed vrae en so..??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18041 by Dassie
Hou styf duimvas Driekie!

Laliek ek het ook maar nog net scans gehad, geen ander toetse, so ek wonder ook wat gaan gebeur en hoeveel toetse die FS gaan voorstel ens.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18036 by Kriek
Lalie, waar in JHB bly jy, want dan kan ons dalk saam iets reel

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18029 by Lia
Toemaar Lalie, Dr Pentz het my toetse alles laat oor doen, so hy sal weet wat om te doen. Sterkte jong, jy sal sien dis nie so erg nie. Gaan jou man saam?

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18024 by Laliek
More julle!!

Oooohhhh, Driekie - hier kom 'n ding :laugh:

Ek probeer so veel as moontlik inlog en kyk en saam chat vandag - eerste keer wat ek weer by werk is hierdie week - was op studie verlof en is weer volgende week so het nogal baie werk vandag maar sooooo nie lus vir dit nie!

Ek wil ook gaan koffie :angry: :laugh: As julle weer reel en dis na Mei laat weet bietjie dan sal die Joburger julle PRetorianers kom join :woohoo:

Klippie - jy het darem toetse en alles om saam te vat - ons het nog niks eers laat doen nie. Ek voel of ek blindly ingaan :blink:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18018 by Lia
Whoooohoooooo Drixter, jy het jou drie dae na mekaar hoe temps gekry !!!! (Wat noem jy dit nou weer). Ek is so opgewonde vir jou, ek wens saam met jou die dae om. Gelukkig gaan my naweke vinnig verby. Dit lyk sooooo positief.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #18016 by Driekie
Maandag is my Cd28 - so Dinsdag. Ek het vandag die laaste "aktiewe" pilletjie in my pakkie gedrink en dan is daar 7 "onaktiewes" oor. So as ou heksie teen Vrydag wat kom nog nie gesig gewys het nie kan ek seker deffies gan toets.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account