file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #17205 by Morgan
dassie ek is nogal lus vir pap vanaand soos in mielie pap. so dalk pap en wors of pap en vleis

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17203 by Lia
Aaag Morgan, nou laat jy my sommer lekker voel. Sien baie uit, maak nie saak of dit 'n seuntjie of dogtertjie is nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17202 by Dassie
Ek is amper op 100 posts nou hehe..

Wat maak julle om te eet vanaand?

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17200 by Driekie
Hiehie dis sooo nice - ek dink Ansa gan ok dogtertjie kry!! 2011 gan n dogtertjie-jaar wees!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17197 by ChaNa
Anje - Nee dit mind nie ons het nog baie tyd, is vandag op CD 9. Julle ek het opgehou om my temps te vat want Dr Pentz het gese dis sommer 'n klomp bollie en ek moet dit dadelik stop. So nou is ek so half spyt want sou graag wil sien of die temp reg is met ovulasie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17196 by klippie
G Baby, praat jy van Bella-G of Ella Bella? Bella G het haar naam verander, ek dink sy is nou Dassie?

Ella Bella - dit gaan goed, ek het vanoggend met haar geFB. Sy sal ons weer later join.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17192 by klippie
Ja, dis ekke wat die 12de gaan.

Ek het vir Paisley vanoggend geFB. Sy is 7 days post iui vandag. En baie positiewe gemoed!

Hou duime vas!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account