file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #17231 by ChaNa
Ek wil bietji by julle dames hoor.

Vra julle eers elke dag vi julle mans wat hulle wll eet di aand of maak julle iets en dan eet hulle net di aand

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17229 by Driekie
Ons wou laasweek die Woolies sop probeer maar ons vertraagde Woolies het nooit die goed wat hulle adverteer nie. Ek gan nog eendag met hulle doen wat ek met ons Debonairs gedoen het!!

Hulle vertel my mos hulle kan nie deliveries in die reen doen nie!!!!Ek bid jou aan...toe bel ek hulle customercare kantore en vandaar af kry ons amper vip behandeling by hulle!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17226 by G Baby
Ja ek kuier so veel ek kan,want ek weet as Denys eers hier is,is dit net borsvoed en die ander twee gaan ook baie aandag soek.
Julle sal nie glo wat drink ek -vreeslik lus vir dit-choclate melkies. Dis eintlik my dogtertjie s'n vir skool,maar van die ses het al 3 gedrink...

Driekie is jou seuntjie bietjie tas sensitief. Vriendin van my se kind het ook nie van modder of sand gehou nie,sy het hom toe geborsel met so spesiale borseltjie op sy armpies en beentjies.
Party kinders hou maar net van daai tekstuur nie,my seuntjie hou weer niks daarvan as sy hande vuil is nie,ek moet dit gedurig was.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17225 by Dassie
Is vanaand lus vir steaks en 'n slaaitjie. Sal kyk wat nog by dit pas. Hmm miskien lekker rooi wyn ook, julle klomp het my lus gemaak. Hehe

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17219 by Morgan
driekie ons het gistraand van woolworths se butternut sop ge eet... eks mal daaroor. ek moet nog daai resepte van nelria uit probeer was die laaste ruk bietjie lui.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17213 by Driekie
Ek dink ek gan daai sopresepte uitpluk - ek is sooooooo lus vir butternut-sop met aromat en peper kan my lag nie hou nie!!!!!!Ek het nog nooit properse butternut-sop geeet nie (net cup-a-soup of uit n blik) so wil bietjie vars gaan...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17210 by Lia
Sjoe, kyk waar staan die tyd, ek join julle nou nou weer.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account