file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #17295 by Driekie
Hehehe - tot jy 14 blaffende honde 3uur die oggend vir n tarentaal het!!

Nee wat dis regtig lekker - ons bly so reg langs die ingang van die Mafikeng Game Reserve so soms dan sal hulle aan die blaf gan dan is dit die kameelperde/renosters/rooibokke en/of koedoes wat by die heining staan en wei.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17292 by Lia
Hehe Morgan, jy klink soos ek, ek sal ook elke tipe dier aanhou op 'n plot en niks ooit kan slag nie...lol.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17291 by Tienka
My dogter het altyd gepraat van Jassie melk en vir Juan is dit white milk (want Nesquik is mossie donker pienk soos ander brands nie)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17288 by Morgan
As ek op n plot kon bly sou ek in die 7de hemel wees. En al wat n dier is aanhou!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17286 by Driekie
Een ding wat ek nooit ooit uit my se Dh sal kry nie is dat hy nie slaai eet nie - hy se net as hy n bok was en gebler het sou hy slaai geeet het. En vleis by elke ete is n vereiste - of hoender of vis..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17282 by Driekie
Charlaine ek dink so - ek hou van die plot blyery - baaaie spasie en hulle kan hulself regtig moeg/sat speel!!!

Hehehe pink hasiemelk!!!!!!!!!!!!
Markus sit nie sy mond aan melk as dit nie in sy tee of flavoured of in milkshake vorm is nie!!En dan is hy nog picky oor watter flavour (meestal chocolate of lime van alle dinge)!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17279 by Dassie
Charlaine ek maak gewoonlik wat ek wil. My man moet dit maar eet. Partykeer sal hy sê waarvoor hy lus is en af en toe maak hy ook kos.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account