file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #17262 by Morgan
anje dan moet jy daai (weet nie hoe mens dit spel nie) squilio hyt so eekhoring op probeer dis baie lekkerder as nesquick maar net die pink een. dan proe dit nes n strawberry stumpie

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17260 by G Baby
My twee slaap nou altwee ek ok so uiltjie knip-loer nou nou weer in. Goed gedoen dat ek hulle kon moeg kry!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17258 by Morgan
mmmm ja daai milo boxies is sooo lekker, hulle is vir my net te klein net as dit rerig lekker word is dit klaar! en maak nie saak wat ek doen nie my milo wil nie so proe nie!!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17255 by Lia
Julle, ek is nie eers swanger nie en ek drink die laaste tyd weer nesquik / hasiemelk, dis vrek lekker.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17252 by Driekie
Weet jy G - ek was bietjie "te" met Markus en het hom nooit regtig buite laat speel nie. Ek weet dit was my skuld maar toe besef ek ek doen hom n onreg aan en vandaar afhet ek hom gereeld laat buite speel en nou kry hy nie genoeg daarvan nie. Ek dink dis ook n issue met skoon voete en hande - hy haaaaaat dit om vuil hande en voete te he - die res van hom lyk gewoonlik of dit deur n bosoorlog is maar die hande en voete moet skoon!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17251 by G Baby
Driekie ek het dit met ons pick a pay gedoen so jaar terug. Hulle was pateties verby,toe bel ek ok customer care en pak af. DIt het deftentief gehelp,hulle het my tot terug gekontak om te hoor of dit al beter gaan. Ons het 'n fantastiese woolworths,mal daaroor om daar te shop. Maar probeer maar matigheid voor die oge hou,hulle is maar pricy.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #17248 by Morgan
Charlaine my man is gelukkig n baie maklike man om voor kos te maak, als is altyd reg met hom. Maar hy vra gewoonlik so teen 12 as hy honger is wat ons die aand gan eet. As ek dan al weet se hy dit sal lekker wees en as ek se ek weet nog nie dan gee hy voorstelle of hy bied aan om iets te maak

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account