file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #16730 by Nelria
morgs - lea was 2.8 op 37 weke

klippie - ok die boek se jy kan opwasbakke met wit asyn of sodawater opvryf vir vlekke (sien jy het al asyn getry grrr) maybe vat droe polerlap en vryf met sodawater?

dan vlekke vryf uit met klam doek en koeksoda(ook al getry ne?)

dan kan jy rou aartappel opvryf?
12,5ml boraks en 500ml warm water? moet aangelos word vir 1 uur voor afvee
sigaretas?
suurmelk?

ok so dit is al die ouvrou tips LOL - hoop iets help

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16728 by Strik*kie
Klippie, gaan vir jou die reikwydtes gee wat op my cd21 vorm staand

TSH = 0.27 -4.2MIU/L
VRY T4 = 12-22 PMOL/L
PROLAKTIEN = 5-23UG/L
PROG = 4.5-111 NMOL/L

So dink joune is als inlyn.

Hi Marie hoop jy voel gou beter jong.

Hallo, Gbaby, Tienka en Kriek (hoop jou dag is beter)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16725 by Morgan
Ag weet julle wat sou mooi gewees het... dink net ek, G, Tienka en Nelria almal saam op een foto met ons magies. Dam man if only

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16724 by marie r
Hallo julle.

Ek kom loer net so vinnig in. Gaan bietjie mia wees vir die volgende paar dae. Ek het gister middag met 'n vieslike verkoue begin. Voel skoon goor, hoop darem dat dit vinnig verby gaan. Beplan om in die bed te bly vir vandag. Gelukkig is my huishulp hier en dan kan sy 'n ogie gooi oor Eduan.

Praat later weer met julle. Lekker dag vir almal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16723 by Morgan
o ja G, Joli het gese sy sal my paar idees gee wat ek kan saam vat wat sal mooi lyk, sal kom share sodra ek weet.

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16722 by Morgan
Skuus G my kop is bietjie plat die laaste ruk. Ek was amper seker jy gan iets maandag doen. Ek sien nou nogal uit na die maternity shoot, ek gan ook nog bietjie krap vir klere, DH moet ook seker mooi lyk

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16713 by G Baby
Morgan ek gaan vandag oor week,13 e Mei.
Het so mooi swart rokkie,maar weet nie lekker wat nog nie. Wit lyk ok altyd mooi op fotos en kids moet ok skaflik lyk. Hulle het nou mooi wintersklere,maar hulle somers klere is nou al bietjie gaar.
EIsh sal maar krap en kyk wat ek kry.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account