file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #16691 by Morgan
G ek het nog nie n datum nie, sal vandag by Joli hoor wanneer dink sy. Wil dit so laat as moontlik doen sonder die warry dat baba gan vroeg kom.

ek moet ook van my eie klere vat... eish want my maternity klere is als behalwe mooi. Maar sy se sy het ook goed in die studio. wanneer gan jy nou weer? weet jy het gese maar ek het weer vergeet, maandag?

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16686 by Tienka
More almal, bly dit gaan goed vanoggend. Morgs jou babes groei mooi, jy sal maar moet biekie geduldig wees :laugh:

Nelria, my seuntjie is 5 en ek glo nie hy sal saamkom nie, hy is oor naweke aan sy pa vas-gevelcro :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16684 by Lia
KLippie, ek kan nie meer onthou nie, maar Dr Pentz het wel mooi alles vir my verduidelik, so vra sommer die dr wat is alles en waarvoor is dit.

Morgan, ek is baie bly carli groei so mooi !!

G, geniet jou haar sny en kleur en onthou om vir ons van jou pic te kom wys as dit klaar is.

Ek gaan ook stil wees vandag, my baas ry more Namibie toe vir week vakansie, so het 'n paar goedjies om af te handel.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16673 by Morgan
Klippie ek weet nie van die ander nie, maar die progesteroon toets se telling is nogal hoog wat beteken jy het n baie goeie ovulasie gehad

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16671 by klippie
En dan moet julle girls my asseblief met iets anders help. Ek berei voor vir my FS afspraak. My progestoroon telling op die CD21 bloedtoets was 42.1,, my TSH was 1.44 en my prolactin 14. Wat beteken dit? Ek weet ek het geovuleer want die gynie het gesê die bloedtoetse was reg, maar ek wil weet wat beteken die tellings? Enige iemand?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16668 by Morgan
Dis waar wat G se of die babas vroeg of laat kom vet of maer is hulle sal fine wees!

Nelria hoeveel was lea met geboorte? en sy is mos op 37weke gebore.

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #16667 by klippie
Morgan - bly dit gaan goed met jou & die babatjie....!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account