file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #68667 by Driekie
Dankie julle - Ek was/is op 50mg - nog 2 maande voorskrif as ek nie die maand swanger is nie..

Ek dink vandat sy beheer oor haar nekkie het kan jy begin om haar daarin te sit...ek het nooit bumbo chair gehad nie - so ek moes maar sukkel sukkel met kussings ens!!


Geniet jou afspraak en die shopping daarna Mommy!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68665 by Lia
M2M, geniet die scan, jy moet asb. kom terug rapporteer, en ek stem, die hospitaal is baie warm in daardie gedeelte, ek was net 'n uur omtrent daar en dit was heeltemal te warm vir my.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68660 by Lia
Oooeeeee Drix, dit klink belowend. Ons hou super duper duim vas vir jou !!!! Sjoe, die daggies kan so lank vat om verby te kom as jy wag vir iets ne.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68657 by Mommy2Monster
oja en hy noem die die 'kannie pieps toilet' ... dit laat hom seker aan 'n potjie dink LOL

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68655 by Morgan
M2M eks seker die avent sal pas want dis ook groot bottels. Maar eks nog happy met die NUK het maar net die tommee tippee probeer omdat ek 3 van hulle het.

Geniet jou afspraak en lekker shop. Onthou die hospitaal is vrek warm so pak koel klere ook in. Ek was heeltyd in n T shirt het nie eers my nuwe winter pj's aan gehad nie

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68653 by Mommy2Monster
morgs ek dink nie nou al nie hehehehe

hulle sê sodra kiddie beheer oor sy rug en nekspiere het.

ek dink jadon het so van 2m+ daarin begin sit. hy pas nounog in syne - sit nog af en toe daarin as hy laf is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68651 by sexy~hexy
Is reg dankie Morgan, dan sal ek maar nog eers shop vir bottels. Met Jayden het ek sommer no-name brands gebruik, Shoprite bottels ens. My ma het vir my Curity tiete gekry daardie tyd en glo my dit het gehou vir maande en maande en Jayden het baie lekker met hulle gedrink, maar dis nou ongelukkig van die mark af.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account