file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #68629 by Paisley
ou drix - ek hou sommer styf duime vir jou vas. Was jy weer op fertomid hierdie maand?

dassie - ag ek is so bly alles het goed gegaan. Ek het voor woensdag se afspraak 'n coke gedrink - so baba het omtrent gedans. Mens kan nie dink daai ou klein lyfies kan so geaffekteer word deur 'n bietjie coke nie. Die 12w sonar is die lekkerste, want dan kan mens die baba mooi sien. Op 14w mag jy dalk al die geslag kan sien.... Lucky you!!!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68622 by Driekie
Hel mommy - arme jy!!!!Sterkte - nee wat jong Markus het syne ontgroei en is n suiwelwurm deesdae - hy is nou wel glad nie mal oor melk nie, maar gee hom n chocolate milkshake of groen hasie-melk en hy drink dit!Ek hoop maar jou Monster ontgroei dit!

HEHEHE Cornel - darem kom jy amper huis toe - jy moet maar laaaang t-shirts en goed dra!

Ek maak ok soos Anje - werk maar tussendeur want dit hou my gedagtes afgelei ook!Ek wil nie nou dink aan die heksie en haar dinge nie!So far so good want ek sou al n pienkerigheid gesien het as ek toilet toe gaan en sou al begin kramp het - en nog niks.. :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68617 by Morgan
Hexy jy wou mos weet oor daai tommee tippee bottels. Ek het vandag dit vir die eerste keer probeer en ek kan nie besluit of ek daarvan hou of nie.

Die gat is BAIE groter as die NUK sin. Sy het dadelik die tiet gevat... eers my gekyk asof ek mal is maar toe lekker begin drink. Sy drink hom baie vinniger as die NUK (ek hou daarvan want sy kan baie lank vat op een bottel) maar sy mors ook baie meer. dink nie sy kan by hou met hoe vinnig die melk uitkom nie want dit bly by haar mond uitloop wat nie met die NUK gebeur nie.

So ek sal se vir n newborn is die gat te groot en gan nie lekker werk nie, ek gan oor so 2 weke weer probeer

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68607 by Cornel
Hexy ek drink op die oomblik NIKS ~ net my foliensuur ~ sodra ek voel die koppie voel nie lekker nie,dan gaan le ek maar bietjie!

Hexy is jy ook so moody!? Jinne alles en almal irriteer my!!!!!!!!!!! Ek praat nou nie van julle nie........

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago - 16 years 2 months ago #68601 by sexy~hexy
Dassie, bly om te hoor jou scan het so goed afgeloop :-) Nou wag ons net om die foto te sien!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68599 by sexy~hexy
Ek het nog gelees van Dassie se scan, toe ek weer sien het Moomie my uitgegooi.

Hoekom is dit so, ek kon altyd Panados drink en het gewerk, nou as ek dit drink voel ek nie eens iets gebeur nie :S Het netnou twee Panados gedrink vir die pyn, is darem nou bietjie beter.

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68589 by ChaNa
o oky no prob.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account