file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #68550 by ChaNa

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68547 by ChaNa
Dis nie 'n probleem nie Cornel lol, dit wys jys besig om mooi voort te gaan met jou swangerskap lol..

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68545 by Cornel
HELP HELP HELP! Groot probleem!

Demin se zip wil nie eers vanoggend opbly nie,en as ek die knoop vas maak voel dit baie ongemaklik! :laugh:

File Attachment:


File Attachment:


Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68543 by Mommy2Monster
morgsons was so 3 weke terug daar vir die follow up 4D, MAAR boeta het so gelê dat mens basically niks kon sien nie. ek weet nie eens hoe lyk sy gesigie nie. ons kon net arms en bene sien. hy is regtig lank en maer... hehe

dassie baie baie geluk als gaan so goed. daai gevoel is amazing as mens sien als is ok...ek het elke keer asem opgehou want ek het toe nog baie erg gespot.

driekie dis aaklik, want dit was eers extrale om te sien of jadon 'abnormale derm funksies het' toe was dit pee en poe sample toetse en bloed toetse galore! en huidig vermoed die dr sy 'lactose sensitive' het toe nie weggegaan soos wat met meeste kleintjies gebeur nie...hulle vermoed hy is allergies vir suiwel en die toetse kan ons eers doen as hy nou 100% gegesond is...so guess wie gaan alweer deur die bleddie storie van bloed, pee en poo toetse...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68540 by ChaNa
Julle ek het verkoue wat nou op my toesak.. Wonder of ek enige iets mag drink. Sal maar more vir dr vra het vergeet vanoggend.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68539 by klippie
Okay girlies, weer bietjie werk!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68537 by klippie
Charlain - het jou terug gepm.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account