file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 2 months ago #68646 by Mommy2Monster
morgs pas die AVENT tiete nie op daai bottels nie? hulle gaatjies is lekker

thanx julle, i guess dit gaan weer trial en error wees vir ons. en ek kry my ou monstertjie jammer!

drieks hoeveel mg was jou fertomid die keer.

julle nog net 45mins dan is dit my afspraak...yay en daarna gaan ek shopping doen...soek nogsteeds al my goed vir my hospitaal sak wat ek nog nie begin pak het nie LOL

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68642 by Morgan
Hexy ek het die heel kleinstes gekoop speciaal vir newborns, dis darm nie so groot dat sy verstuk of iets nie dit loop net by haar mond uit en sy moet hel vinnig drink.

Wanneer kan mens babas in die bumbo chairs sit??

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68638 by Paisley
sjoe, m2m - wow. ek weet nie wat ek sal doen as ek nie suiwel mag inneem nie. Ek love kaas en yogurt!!!!! Wow. sterkte jong, maar soos jy se - as dit die allergie onder beheer kan bring...

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68637 by sexy~hexy
Morgan, kry mens nie dalk in die winkels kleinter tiete vir die Tommee bottels nie?

Cornel, ek is net so grumpy en geirriteerd, mense wat in my kantoor kom vandag kry maar 'n slegte kant van my :S

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68636 by Driekie
OIOIOI Mommy sterkte - regtig - ek kon onthou hoe't ons gesukkel en hene - klink of julle 100 maal erger sukkel!!!

Tx Pais - jip was weer op die Fertomids en ek kon genuine die maan die verskil voel - het rondom O vir so 2dae gekrul van seer!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68632 by Paisley
hehe - cornel, ek is behoorlik moody vandag! Sjoe. Manlief kan nie huishou nie!

TTC Since May 2008
Me: 29, DH 32
FS: Dr Pentz
IUI #1: March 2010 - BFN
IUI #2: 29 April 2010 - BFP on 8dpiui: 7 May
16 December 2010- Early onset of labour (Flat on my back for 2 weeks)
Drugfree natural birth - 1 Jan 2011 weighing 2.74kg (37w)
October, November 2011 - Chem Pregnancies
April 2012-Medicated Cycle: BFN
IUI#1(Yet again)- Planned for Aug 2013

ALL THE GLORY BE TO OUR GOD. FOR EVER AND EVER - AMEN!!

File Attachment:

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 2 months ago #68631 by Mommy2Monster
drieks sien dis my probleem...jadon is ook 'n suiwelwurm!!! hy LOVE sy pienk hasie melk of Milo en hy Love gewone melk, kaas noem maar op en hy eet elke dag 'n jogurt. ons het hom al ''n yogurt 'n dag' gedoop. ek weet nie hoe ons hom gaan afkry nie....dit gaan baie moeilik gaan... maar soos dr sê dis vir die beste want dan eers sal bv sy asma en allergiee en sinus onder beheer kom...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account