file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #15748 by Morgan
haha ansa mans darm! ek en DH het ook nou die dag so gepraat oor wanneer ons weer gan probeer swanger word. Hy se toe asb net nie weer gou nie. Ek was verbaas ek vra toe hoekom toe se hy nee hel dan is BD weer so skaars soos koekies in n weeshuis! so hy sien uit na die baby making maar nie na dit wat volg nie!

Julle ek het besluit om die maternity shoot te doen. Ek weet ek gan hartseer wees as ek dit nie gedoen het nie, mar nou meot ek voor n camera pose met die lyf ahhh!!!!!!!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15738 by Ansa_S
Goeie more julle almal.

Julle is al lekker aan die gesels. Klippie ek verstaan jou frustrasie met die bediende, myne is vrek onnosel, wil partykeer haar nekkie vir haar omdraai. Het geen raad vir jou nie!

Almal wat dr toe gaan, enjoy enjoy!

Het gister lekker gelag vir DH, hy wou weet wanner AF gaan kom met die pille, toe se ek ek dink eers as ek dit klaar gedrink het. Hy vra toe vir my of ek al myne gedrink het vir die dag, toe ek nee ek moet nog die 2de een sluk! Hy gryp toe sommer die pakkie en se drink, voor Af besluit om vandag te kom dan is die dans van die wilde makou uit vir ons!

Ek is opgewonde dat sy moet kom, en hy geniet dit dat sy nie hier is nie, want dan hoef hy nie sy rug op my te draai in die bed nie! ha ha ha ha

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15728 by Morgan
sjoe was hy toe al so groot!!! dan weeg hy seker al 3kg! hahaha lekker chubby cheecks!

Sjoe so jy sal moet spark die volgende paar maande!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15713 by Nelria
morgs - hy het al 2.4 geweeg op 30 weke LOL so hy moet al om en by 2.7/8 wees :) - vettie die een

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15710 by Nelria
klippie ek het so boek uit negentien toet uit hier met home remedies vir die huis ek sal bietjie loer wan tdis wat die outyd gebruik het vir iets en alles :)

mummy - wou nog se met nr 2 is daar geen haas nie - ek het ook nog niks reg nie en scary thought mybe kan al binne vlgnde 3 weke pitch YIKES

ok girl so julle sal nie raai wat gister gebeur het nie - dank die vader ek check unisa gister wnat gewoonlik wag ek tot so sept. om eksamen dates etc te kry

so ons feb eksamens is geskuif na OKT/NOV!!!!!!!!!!! so ek verloor 4mnde se swot tyd sommer oornag grrrrrrrrrrrr maar dis goed en sleg - goeie ding is vir 1ste keer in 2 jaar kan ons des af kry so ek hoof nie te swot nie en ook dan kan ek in jan begin werk soek nie wag tot mrt nie :)

slegte nuus is dis nou om die draai so ek het net jun om te chil dan moet ek met newborn en all aan swot spring - so mis daai nuwe baba phase grrrrr

maar nou ja life goes on en ek moet klaar maak en werk en kinders groot maak en alles ek kan nie verewig so chat en koffie en popspeel nie :(

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15708 by Morgan
haha ek dink boetie weeg so 2.4kg al

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15704 by Nelria
ja ek is nogal opgewonde hoop om pic te kry sham ek skeep hom al klaar af want ek het nog niks mooi scans gekry nie - of ek of dr vergeet om te print etc so lea se album is complete en syne gaan maar skraal lyk teen haar --BADDDDDD mummy

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account