file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #15845 by Morgan
Waar is almal vandag??

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15818 by Morgan
Sjoe so klein ou babatjie charlaine maar sy is nou nog mooi klein en fyn.

Sien baie uit om te sien wat weeg carli nou, was laas 1.25kg op 29weke. darm nie so reusie soos nelria se boetie nie

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15801 by ChaNa
More almal

Karin - sal duime vashou vir jou wie weet.

Morgan - Is baie bly jyt besluit om die shoot te doen ek kani glo ek het dit ni gedoen met kylie nie, sal beslis met die 2de een photies neem.

Kylie het op 36 weke 2.2kg geweeg maar so julle het almal groot babatjies lol.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15769 by Dassie
Ek is nie op fb Anje. Tussen chat hier en my werk het ek nie nog tyd daarvoor nie.

Morgan - Ek sal rerig graag eendag 'n maternity shoot wil doen. Jy gaan stunning lyk.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15761 by Dassie
More almal.

Preggy ladies - geniet julle afsprake vandag. En onthou ons wil updates van alles hê.

Ek voel so vaak vanoggend. Dis koud en reënerig in die Kaap, so ek wil so graag onder my duvet wees en slaap.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15760 by KarinM
More julle! Het so baie verloor, moes bietjie roofkyk en inhaal... kannie alles onthou nie, maar dink aan elkeen van julle!
Ansa... so jammer oor die BFN.. gits was so seker jou simptomes was reg. LOL vir jou man! Ai, die mansmense darm.

Morgan, doen dit en moenie terug kyk nie! Hulle doen amazing goed met die foto's en dit lyk so beautiful daarna jy sal nooit spyt wees nie! As ek ook weer preggies is wil ekke ook... dink dis baie spesiaal en het nie met enige van my ander pregnancies dit gedoen nie.

Wel, my tyd loop uit.. kan seker al toets teen Vrydag as ek regtig wil... maar ai, boobies is seer en ek crave chocklits!! So... ek dink AF is oppad.
Worry nie so erg nie.. het nie spesiaal geBD die maand nie, meer gemaak soos Paisley en 'made love for love's sake'. Gym is nog bo aan die lys vir nou en as ek preggies word is dit 'n bonus.

Lekker dag vir jull! :P

lb1f.lilypie.com/TikiPic.php/0w8WPCH.jpg[/img] [/url]

File Attachment:

11 Year old Daugther - Arina
4 Year old Son - Reuben
Baby Girl - Kiana

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15759 by Lia
Morgan, ek is bly jy het die besluit gemaak, jy sal sien, hulle doen dit baie mooi. Photoshop al die ongewenste dele. Jy gaan pragtig lyk !!

Jeez Nelria, dankie tog jy het eksamen tyd raak gesien !! Het jou toets pm gekry, nope lyk my nie mens kry 'n notification nie.

Dassie, is jy op fb, kan ek jou join? Dink nie ek het jou op nie.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account