file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #15655 by Morgan
Yip anje Tienka se afspraak was 8uur nelria sin hier by 10 11 uur dink ek en myne 14:45. Sien so uit gistraand het ek DH uit die slaap gehou!

Tot my ma bel gistraand en vra wanneer gaan ek weer dr toe, en hoe lank nog want sy wil nou sien hoe lyk die baba. Was groot suprise want sy sien uit maar sy wys dit nie sommer nie.

Sien BD ELKE aand werk! vergeet van elke 2de aand.

Klippie ek het nie n idee nie

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15654 by G Baby
Ag tog Klippie-dis sulke tye wat mens hulle nekke wil omdraai. Sjoe ek het nie raad nie,jy het omtrent al als geprobeer ek het gedink die brasso sal dalk werk.

Anje as my man vamiddag vir ete huistoe kom sal ek hom vra om photie te neem.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15653 by Lia
Hehe G, gelukkig weet my man wat aangaan so hy het ook maar net gelag.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15650 by Lia
Jammer klippie kan jou nie eintlik help nie. Miskien moet jy asyn probeer - dit help mos vir baie dinge.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15648 by G Baby
Morgan en tienka ook-ag lekker! Julle moet laat weet asb-geniet die afspraak!

Hallo Anje-goed en wel die resep van jou broer,maar hulle verstaan nie altyd dat mens partykeer bietjie meer nodig het as 7 dae se BD. AI die manne....

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15647 by Lia
Hi G, jou pensie is sooooo klein vir 3de baba, dis omtrent hoogtyd hy groei bietjie....lol. Jy moet vir ons bietjie pic opsit asb.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15646 by klippie
More julle, ek hol ook rond vandag!

Julle MOET MOET MOET help asseblief! My bediende het gister my "brushed steel" stoof hob met badkamer cleaner skoongemaak. Dit vas te sterk en het nou die staal "gevlek" - sulke patches en kolle! Hoe kry ek dit uit? Ek het seep en warm water probeer, asook Mr Min se chrome polish, asook brasso? Enige ander raad? Asseblief, dit lyk naar!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account