file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #15701 by Strik*kie
More more

Wou nog gister chat (na ek gese het ek het baie werk :) ) toe gaan hele dorp se internet af. :(

Kriek hoop jy voel al beter jong.

Al ons preggie fairies wat vandag dr toe gaan geniet dit.

Almal: halloo daar

Klippie ek is nie seker wat jy kan gebruik nie maar ek sou woedend gewees het. Probeer dalk bietjie meubelolie (teak oil of so iets) Net dalk werk dit.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15700 by Morgan
dink admin het laas gese hulle het nie so ding wat vir jou laat weet as jy n PM het nie. mens moet seker maar elke dag gan check.

Sjoe nelria so dis amper tyd om te sien wat weeg daai mannetjie!

File Attachment:


File Attachment:




Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15697 by Nelria
g - ek het jou fb gesien thanks friend :)

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15696 by Nelria
morgs - dis 10 uur :)

anje - daai storie is histeries en very cute kom ons kyk of jou man dit nog uitoefen LOL

ok dames so ek weet nie hoe die pm storie werk nie maar nerens op die site gee dit jou warning dat jy unread messages het nie reg? - moet ons elke keer se ek het jou gepm? want ek het vir toets run gister paar mense gepm en as ek nou weer gaan kyk is hulle messages nog unread op my kant - tienka, blessed, anje en charlaine julle was my proefkonyne en julle goed nog nie gelees nie?????

Location: Pretoria East
Little girl - Lea 11/11/08
Little boy - Xen 09/06/10

File Attachment:
File Attachment:


File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15676 by Hlise
More almal! Ek loer net gou in om hi te sê. Hoop almal het 'n wonderlike dag!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15672 by Lia
Julle girls moet julle dr besoeke geniet, hoop nie dis te erg nie. Ten minste gaan julle vir baba weer sien.

Ok ek gaan vanoggend weer bietjie besig wees, so chat later weer.

File Attachment:

MC Dec \'08 & Mrch \'09,
HPT - 19/07/2010 - BFP !!
L gebore op 07/04/2011
Alle eer aan God !!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #15668 by Kriek
More julle, ek gaan seker weer nie kan chat vandag nie, ek moet al hierdie werk klaar kry, want baas kry sulke misluke buie deesdae.
Klippie, kan jou ongelukkig nie help nie, maar sou haar nek omgedraai het.
Nelria, ek sal dit ongelukkig nie kan maak vir die 15de nie, het al n maand terug haar afspraak gemaak, en my ma en een sussie kom bietjie kuier, het hulle maande laas gesien. Maar ek gaan julle een van die dae join vir n kuier, wil so graag almal ontmoet.
Julle moet n heerlike dag he, loer dalk later vanmiddag in

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account