file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #64275 by Strik*kie
Ek drink no maar koffie om die hol kolletjie te vul.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64272 by Strik*kie
Ek het gisteraand beef stroganoff gemaak en my bakkie nou net so by huis vergeet. :(
Vanaand maak ek vir 1e keer bonesop. DH soek lekker bonesop en ek weet nie hoe nie, so ek het nou klomp reseppies gaan soek, hoop maar dit kom ok uit :lol:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64271 by Driekie
And that was lunch!Nou bibber ek sommer weer van voor af oor die koue!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64270 by Driekie
Nee wat Strikkie - ek sal nie weer verdwyn nie!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64268 by Driekie
My lunch is n lemoen - maar vrek is die ding vir jou koud!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64267 by Strik*kie
As jy no weer verdwyn Driekie gaan ons jou ook so roep. he he he

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64266 by Driekie
Ja wat - aaaag dan praat ons maar mekaar se oortjies af!!!!! :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account