file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #64217 by sexy~hexy
Gaan als oor geld...die tannie het heel verander, sy is baie lelik en vieslik met my baas. Is maar sleg op 'n klein dorpie, almal ken mos vir almal.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64215 by Strik*kie
Heng 29 jr is lang tyd, en om dan te skei? Sjoe dis erg.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64211 by Strik*kie
Ag Driekie, my skoonsus was ook so met ha kiddies, sy was weer so gesteld op kieme, genade dit was erg, ons mag nie eens daai boeties gesoen het nie, as dummy val is dit heeltemal ontsmet, en op ou end was haar 2 altyd die siekste.Ek het later glad nie meer met hulle gespeel nie want hulle was bedorwe brokke, nou met haar 3e een gee sy hom vir my en dan se sy nogal ek mag hom maar soen WTF. Ek het glad nie band met daai 3 nie, terwyl met die ander 2 seuntjies van ander skoonsus speel ek so lekker en kan hulle stoei en speel en als sonder dat iemand my skeef kyk. Dit net omdat ek nou kamma nie kiddies het nie. Ek sal my glad nie daaraan steur nie, maar jy sal sien as hulle iemand soek om daai baba op te pas as hulle wil uitgaan hoe vinnig gaan hulle op jou knoppie druk.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64209 by Driekie
Dis sleg Hexy - na 29jaar saam!!!!!!Genade - dit moet aan n mens vat!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64204 by Cornel
Ja Driekie! ALLE EER AAN ONS HEMELSE VADER!Sonder Hom kan mens niks in die lewe verrig of doen nie!!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64201 by Driekie
En hier is julle albei pregnant fairies!!!! :woohoo:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64195 by Cornel
Charlaine,wats fout dolla! Hoekom is jy so stil?

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account