file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #64262 by Strik*kie
Kom ons roep haar weer, het jou gemis vanmore, so bly jy is op.

Kriek Kriek Kriek Kriek

:silly: :silly:

Wonder what up met Charlaine? Sek er nie lus vir ons klompie nie. :ohmy:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64261 by Driekie
Haha - ek hoor dit!!!!!!!!!! :silly:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64258 by Strik*kie
Ja dis seker maar sleg vir hom ook :S

Krieke Kriek Kriek

:woohoo: Hoor julle die eggo's ? :P

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64251 by Driekie
Oooooh Lekker Cornel - jy moet maar jou kos in n worsie oprol en jou verbeel dis n russian roll!! :laugh:

Hy voel presies soos ek daaroor!Maar omdat dit sy sussie is is hy maar beleef en so - ek praat inteendeel glad nie met hulle nie, of altans nie meer nie...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64248 by Strik*kie
:lol: Driekie, dis skerp gedink!!!! :lol:

Lekker eet Cornel, :( vir die russian rolls

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64243 by Strik*kie
Dis wat ek nie verstaan van sulke mense nie, jy is so sleg maar tog moet jy hulle help. Ek sou hulle lankal in hulle glory gestuur het. Wat se jou dh daarvan?

Hey Kriek!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64240 by Driekie
Hexy - jys verskoon.....verskoon.....verskoon!!

Grap sommer met jou!! :laugh: :laugh:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account