file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #64192 by Driekie
So gepraat van popspeel - my skoonsussie sal haar baba vir almal GEE om vas te hou behalwe vir my - weird ne.Maar ek steur my nie meer aan hulle nie want daars n klomp dinge wat hulle my raad oor gevra het (oor goed wat ek self ervaar en ondervind het)en dan doen hulle in any case die teenoorgestelde.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64191 by Cornel
Ja Hexy dis vreeslik! Nou is dit die ware Jakob!!!!! Nou wens ek die tyd weer verby...nou nie meer so erg om my ma en pa te sien nie(mis hulle nogsteeds baie) maar om by die gynie uit tekom en te hoor en te sien dat als 100% is! Maar my instink ens se vir my als is okay,want soos ek al gese het ek het nou simptome wat ek nooit met die vorige 2 gehad het nie!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64188 by sexy~hexy
Cornel, jy onthou mos hoe ons gepraat het van dit voel net of ons swanger is? Weird ne....

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64187 by sexy~hexy
Ek loaf omtrent vandag :D

O ja, my baas het my en die ander dame gister ingeroep en vertel hy en sy vrou skei, na 29jaar van getroud wees. Hy het gevra ons moet verstaan as hy nie homself is nie, en hy het vir my omverskoning gevra oor nou die dag wat hy so ongeskik met my was....Dis darem maar sleg hoor.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64184 by Cornel
Ansa,ek dink dis hoekom jy gestraand van daai positiewe bloedtoets gedroom het!!!!!!

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64182 by Ansa_S
Gaan gou eers bietjie groet, gebruik die internet heeltemal te veel!

Lekker dag! :(

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64176 by Ansa_S
Ai ek het gister weer heerlik pop gespeel met klein Hesmari, ek vreet haar behoorlik op! Hel maar sy kan 'n dummy suig en as dit uitval dan gryp sy sommer haar vingers!

Is elke keer as ek daar was sommer meer broeis!

Alle eer aan ons Skepper!
BFP: 19 Aug 2010; Telling 754 op 4 weke! Op 5 weke 6024
File Attachment:

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account