file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 3 months ago #64239 by Cornel
:woohoo: ETENSTYD!!!!!!!!!!! :woohoo:

Ai maar hier kry ek nie waarvoor ek lus het nie!!!!!

RUSSION ROLLSSSSS!!!!!!!!!! :laugh:

File Attachment:

File Attachment:

Probeer vir baba van 2007.......
2008 1ste Miskraam - Normaal
2009 2de Miskraam - Chemiese
24/06/2010 ~ BFP!
Ginekoloog afspraak~ 26 Julie 2010
2010 3de miskraam - Ektopies (buisswangerskap)
21/10/2010 ~ Begin Femodene vbpilletjie drink
04/12/2010 ~ Los Femodene begin Ginette vbpilletjie drink.......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64231 by Driekie
skuus ek sien ek het gewonde sigarette ipv gewone sigarette getik :laugh:

O ja en ek moes die kind se naels knip want hulle kan nie en die cot opslaan want hulle kry dit nie reg nie - nou vra ek jou hoekom vra sy my dit want ek is mos volgens haar nie n goeie ma nie - dis die grap van die century!!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64230 by Strik*kie
Daai kind gaan mos nooit oorleef op daai bietjie melke nie. Genade. Ja dis reg, hulle moes hulle eie pram gekry het of ten minste ordentlik met jou gewees het. Ek sou presies dieselfde opgetree het.

Sien Hexy geld is eintlik 'n euwel ding.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64227 by sexy~hexy
Jammer vir die posts, internet neuk rond vandag :angry:

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64224 by Driekie
Strikkels - ek los hulle nou laat hulle die vrugte van hulle gemors pluk!Sy probeer die kind borsvoed met 40ml se melk op n keer!Die pa en my skoonpa sal dagga en gewonde sigarette reg by haar rook, hulle los haar beentjies en voete in die koue kaal en ek kan aan en aan gaan!

Ek het Saterdag die bitch in my uitgepluk.Ek het na Markus te groot geword het vir sy pram die ding se materiaal stukke afgehaal en gewas en toe aspris nie weer die pram aanmekaar gesit nie en wat gebeur Saterdag oggend bel hulle my en se hulle soek die pram om te gan shop...nou ja toe se ek net sorry hulle moes daaraan gedink het voor sy gebore is om n pram te kry!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64222 by sexy~hexy
Gaan als oor geld...die tannie het heel verander, sy is baie lelik en vieslik met my baas. Is maar sleg op 'n klein dorpie, almal ken mos vir almal.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 3 months ago #64220 by sexy~hexy
Gaan als oor geld...die tannie het heel verander, sy is baie lelik en vieslik met my baas. Is maar sleg op 'n klein dorpie, almal ken mos vir almal.

File Attachment:

File Attachment:

Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account