file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 4 months ago #13740 by Hlise
More almal! Hoop almal het 'n lekker naweek gehad. Was gestraand baie bang so alleen by die huis (ons bly op 'n plot), die honde het baie geblaf en my senuwees opgejaag. Ek is omtrent moeg vandag.

Wonder of Ansa toe getoets het?

Liesl - as jou dr jou nie wil help nie sal ek dalk 'n ander gynie oorweeg. :) Sterkte!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 4 months ago #13738 by marie r
Môre aan al julle wonderlike dames.Hoop julle het julle naweek geniet.

Dit is regte pannekoek weer vandag hier by ons. Dink daaraan om vir vanaand sommer so 'n paar te bak.

Ansa, enige nuus?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13403 by G Baby
Hallo liesl,welkom hier.
Jasmin is voorbehoeding??
As jy ovulasie probleem het sal fertomid/clomid behoort te werk. Jy sal op dag 21 van jou siklus progesteroon toets moet doen om te bepaal of jy wel ovuleer of nie. Vra jou gine dat jy die toets doen.
Sal goed wees as jy jou tiroied,fsh en LH vlakke ook toets-die fout kan daar ok l?.

Indien nie ovulasie probleem nie-dalk PCOS? Endemetriose?


Dalk goed wees as jou man ook getoets word.
Sterkte hoop jy kry antwoorde.
Kry solank vir jou staminogro vitamines,foliensuur om te drink. Jy en jou man kan dit drink.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13316 by liesl
Hi

Ek was by 'n goeie gyn, maar hy wil nie regtig help nie.

nee my man is nog nie getoets nie. ons gaan saam die 17 mei.

ek hou duim vas vir jou.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13313 by liesl
Hi

Ja dis ekke Lizzy.

Weet jy ek was by 'n baie goeie gyn maar hy het toetse en alles gedoen niks is vout nie behalwe dat my eiers nie vrygestel word nie. En hy wil nie regtig help nie.

ek gaan na dokter dempers toe by femina

dankie liesl

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13305 by liesl
hi

ek is niet hier. kan iemand asseblief vir my se wat om te doen.

ek was al op jasmine, duphaston, homopaat medesyne en fertomid.

ek gaan die 17 mei gyn toe.

wat het vir julle gehelp.

raad asseblief.

ons wil graag nou 'n babatjie he.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #13297 by sexy~hexy
Tatta G en Driekie en al die ander...dis ook arrie warrie vir my :P

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account