file Enige iemand sukses met vrugbaarheidspille?

16 years 5 months ago #12319 by klippie
Ek click nou net. Ek het so vergeet van TTC hierdie maand, ek sien nou eers AF moet more opdaag. Ai tog. Maar ek sien uit, want hopenlik na die FS besoek het ons 'n PVA!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12316 by klippie
Yay! 100. Here's to another 100!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12315 by klippie
Nog 1 post dan is ek op 100......

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12313 by Morgan
Klippie dis altyd so lekker om dr toe te gaan, mens weet mens gan die baba sien sonder om ongemaklik te voel.

Maar een of ander tyd moet die dr die bekking meet, kyk of jou pelvic bones reg skuif en hoe jou cervix lyk en voel... dit gan rerig nie lekker wees nie!!!

File Attachment:

File Attachment:

Carli gebore 18 Junie, 09:50, 3.495kg, 50cm

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12312 by klippie
Ja Ja Kaptein Dassie - het gedoen. Nou mag julle nooit vergeet nie!!!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12309 by Dassie
Sjoe, julle chat lekker vandag.

My vel is ook aaklig op die oomblik. My hormone is lekker deurmekaar. En nou dat ek op geen pille is die maand, gaan dit seker net erger word. :dry:

Ek is 2 jaar ouer as my man. :cheer:

Hou styf duimvas vir Paisley en Ansa!!!!!!!

Klippie - Jy moet jou FS afspraak onder by jou profile sit. Dan weet ons almal en sal nie vergeet nie. Gaan edit net dit onder jou profile.

Hexy - Voorspoed met die lap, seker alles sal ok wees.

TTC first LO since April '09.
MC - June '09.
BFP - 26 May, Alle eer en dank aan God!
Baby boy born Jan 2011!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

16 years 5 months ago #12308 by klippie
O okay, dankie Nel, ek dog dit het enige risiko's vir baba.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account